Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Johnny Louw is 'n voltydse evangelis en motiveringspreker wat sy lewe gewy het aan die bediening en die opbou van gemeenskappe. Hy het al meer as 300 skole toegespreek en meer as 450 gemeentes landwyd... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW have?The podcast currently has 137 episodes available.
July 26, 2023Johnny Louw - AanwendingOm skoon te bly, moet ons seep aanwend. Dieselfde met die lewe; as ons verandering wil sien en 'n sterk geloof beleef, moet ons wat ons weet, lees en ervaar aktief aanwend....more9minPlay
July 19, 2023Johnny Louw - LeierskapIn skole en ander plekke word leiers baie keer gekies omdat baie mense van hulle hou, maar is hulle ware leiers? Wat vat dit om werklik 'n leier te wees?...more8minPlay
July 05, 2023Johnny Louw - Vertel Jou StorieOns het almoal 'n storie; een wat ander mense kan inspireer en hoop gee. Johnny deel net so 'n storie met ons, uit sy werkplek....more8minPlay
June 28, 2023Johnny Louw - Die Belangrikste Persoon in jou LeweWie is die belangrikste persoon in jou lewe? Dis die persoon reg voor jou! Dis tyd om dié mense se lewens te beinvloed....more8minPlay
June 21, 2023Johnny Louw - BalansOns moet die balans van die lewe reg kry, en balance ook waardeer; die wereld werk net so. God is goed, altyd, selfs as dinge uit balans uit lyk....more7minPlay
June 14, 2023Johnny Louw - Is jy Suksesvol?Die wereld meet sukses aan geld maak. Wat van jou? Waar het jy al 'op die water geloop' want jy het deur geloof gelewe, en jy weet amper nie eers hoe jy daar uitgekom het nie? God het jou deurgedra!!...more10minPlay
June 07, 2023Johnny Louw - DankbaarheidWat jy het, insluitend jou lewe, is a geskenk. Ons moet planne en sisteme in plek kry om ons dinge reg te bestuur, dit te geniet, and die meeste daaruit te kry....more9minPlay
May 31, 2023Johnny Louw - Om So Te Kan LiefhêJohnny deel iet's haartseer uit sy eie lewe, al was dit moeilik. Om iemand lief te hê, en op hulle trots te wees, en goeie herinneringe te hê, is so kosbaar....more10minPlay
April 26, 2023Johnny Louw - A Touch of GodOns het God nodig. Soms raak jy moeg en moedeloos, maar as Jesus jou aanraak, gaan jy verander....more8minPlay
April 19, 2023Johnny Louw - Het Jy TaktWat is takt? Dis om 'n droom, 'n plan en 'n visie te he en ons moet onself die vraag vra; het ons 'n plan en 'n droom van God ontvang vir ons lewens?...more8minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW have?The podcast currently has 137 episodes available.