Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Johnny Louw is 'n voltydse evangelis en motiveringspreker wat sy lewe gewy het aan die bediening en die opbou van gemeenskappe. Hy het al meer as 300 skole toegespreek en meer as 450 gemeentes landwyd... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW have?The podcast currently has 137 episodes available.
November 15, 2023Johnny Louw - Moeilike situasies maak jou sterkerKonfliksituasies is ongemaklik, maar dis 'n plek om te groeie - maar ons motiewe moet eg wees. Wil jy net 'wen' of wil jy dinge verbeter vir almal deur genade en wysheid.?...more11minPlay
November 08, 2023Johnny Louw - Al Sien Mense Jou Nie Raak NieJy maak dalk nie die hooftrekke nie, en hulle weet nie wat jou naam is nie, maar dit beteken nie jy maak nie 'n verskil nie!...more8minPlay
October 25, 2023Johnny Louw - Hoeveel is jy Werd?Dit maak nie saak way jy met 'n R10 noot maak nie, dit verloor nie sy waarde nie. JOU waarde is deur God bepaal. Sy Seun het vir jou gesterf en het opgestaan. JOU waarde, is deur God vasgemaak....more9minPlay
October 11, 2023Johnny Louw - Here Help Ons!Die Here het die storm bedaar. Ons het geloof nodig en ons moet dit in ons lewens aktiveer. Ons behoort aan God - Hy het ons lief en hou ons vas....more8minPlay
October 04, 2023Johnny Louw - Time2RiseMet net 'n paar dae oor voor die Time2Rise naweek, deel Johnny meer oor wat om te verwag...more14minPlay
September 27, 2023Johnny Louw - Die Tier en die DonkieVermy hardkoppigheid. Ons opinies kan mense verkeerd lei. Wees dus bereid om ingelig te wees en mense reg te dien. Dink oor wat jy dink!...more10minPlay
September 20, 2023Johnny Louw - Vertel jou StorieOns moet sterk staan. Maar onthou, ons het 'n goeie storie om te vertel. Ons het iets oor God wat ons kan vertel, iets wat mense moet hoor....more8minPlay
August 30, 2023Johnny Louw - Die huwelik as 'n bedieningJohnny deel, op s 15de huweliksherdenking, oor die mooi van die getroude lewe, en wat liefde regtig beteken. Sien ons ons huwelike as 'n bediening?...more12minPlay
August 23, 2023Johnny Louw - Laai AfOns moet 'n kapasiteit in ons he om af te laai en op te laai. Ons het te veel in ons lewens waaraan ons vashou. Laat los!...more11minPlay
August 02, 2023Johnny Louw - God Sal VoorsienVertrou ons vir God soos Abraham Hom vertou het toe hy vir sy seun Isaak by Berg Moria opgelei het? Onthou die woorde van Abraham in jou eie lewe: God sal voorsien!...more7minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW have?The podcast currently has 137 episodes available.