Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Johnny Louw is 'n voltydse evangelis en motiveringspreker wat sy lewe gewy het aan die bediening en die opbou van gemeenskappe. Hy het al meer as 300 skole toegespreek en meer as 450 gemeentes landwyd... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW have?The podcast currently has 137 episodes available.
May 15, 2024Johnny Louw - Help Ander om ook te GroeiOns moet 'n omgewing skep wat ander mense laat groei; wat ander laat sukses behaal....more10minPlay
May 01, 2024Johnny Louw - Vind 'Vreugde in Jou WerkOns moet ons werk omgewing weer godelik maak. Daar is geen ander manier om genot in die werkplek te kry nie. Ons moet bydra en 'n verskil maak....more10minPlay
April 17, 2024Johnny Louw - In Sy TydGod voorsien - Op Sy Tyd. Laat jou geloof sterk staan terwyl jy op God wag....more11minPlay
March 13, 2024Johnny Louw - Ons Baklei Nie Teen Vlees En Bloed NieJohnny deel met groos passie uit Efesiërs hoofstuk 6. Ons moet onthou om ons probleme in die Geestelike ryk in te vat en daar dinge af te handel....more11minPlay
March 06, 2024Johnny Louw - Wie Volg Jy?Jy volg Jesus of nie. Daar is nie 'n "middel" nie. As ons as gelowiges heen en weer gaan tussen God en die wereld is daar groot fout. Johnny Deel ook uit Romeine 12: 17-19...more8minPlay
February 28, 2024Johnny Louw - Wat Sou Jy Vir die 20 Jarige Jy Wou Sê?Johnny deel die Top 7 antwoorde aan hierdie vraag, wat byna 500 mense geantwoord het. Wat sou JOU antwoorde gewees het?...more11minPlay
February 22, 2024Johnny Louw - Wees Goedgesind Teenoor AnderParty mense is met ander onbeskof, op Whatsapp, aanlyn of...more7minPlay
February 07, 2024Johnny Louw - God gee ons die resepDie lewe is onvoorspelbaar. Ons almal kan sukkel, maar God het wel vir ons die resep gegee. Wat is die resep dan, en hoe pas ons dit toe?...more9minPlay
January 24, 2024Johnny Louw - Wat is goed in jou lewe?Wat is goed in jou lewe? As iemand vir jou hierdie vraag vra, moet jy die goeie in jou lewe kan opnoem. Dink 'n bietjie daaroor....more8minPlay
December 13, 2023Johnny Louw - How to Look Back at 2023It has been long year for everyone, so don't look back at 2023 with bitterness, fear or anger...look back with gratitude, despite the difficulty....more11minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW have?The podcast currently has 137 episodes available.