Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Johnny Louw is 'n voltydse evangelis en motiveringspreker wat sy lewe gewy het aan die bediening en die opbou van gemeenskappe. Hy het al meer as 300 skole toegespreek en meer as 450 gemeentes landwyd... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW have?The podcast currently has 137 episodes available.
August 28, 2024Johnny Louw - Hy Sal Ons DraWaar jy nie kan loop nie, sal die Here jou dra. En, as ons iemand sien wie nie Jesus ken nie, moet ons hulle dra - na Jesus toe....more10minPlay
August 21, 2024Johnny Louw - Die Lewende MuurOns moet deel word van wat Petrus die Lewende Muur noem. Ons is elkeen 'n steen in die muur; 'n deel van iets wat die Koningkryk bevorder. Ons moet kies om in die muur gebruik to word en nie onself buite die muur isoleer nie. Ons moet ingekap word om nuttig te wees en lewendig te voel....more11minPlay
August 14, 2024Johnny Louw - Laat Sy Liefde Jou VeranderDie liefde van God het ons lewens verander. Dit is wat ons gered het, en dit was genoeg!...more11minPlay
July 17, 2024Johnny Louw - Wees die LigMense word seergemaak deur die keuses wat ander mense maak. Hoe kan ons ander help en hoe kan ons liefde en respek aan ander toon en hulle lewens beter maak....more10minPlay
July 10, 2024Johnny Louw - God Changes Us, For GoodWhen you find Jesus, you find life, and God puts His mark on you, and wants to use us all mightily. So we need to let God change us, to make us more useful, more intentional and to be part of saving a dying world....more10minPlay
July 03, 2024Johnny Louw - God roep ons na 'n hoër plekOns moet nie oor aardse dinge obsessief raak nie, maar liewers oor die dinge van die Hemel; die dinge uit 'n hoër plek. Hier op aarde is dit vol van die dinge wat in opposisie staan teenoor die dinge van God, so ons moet die dinge van God implementeer in ons spasies hier in die wêreld....more9minPlay
June 26, 2024Johnny Louw - Hoe Vergewe Ons Regtig?Hoe vergewe 'n mens regtig iemand? Ons weet ons moet vergewe, maar dis moelike of ons will dit soms nie eers doen nie. Wat maak ons dan?...more13minPlay
June 19, 2024Johnny Louw - Ons lewe nie vir onself nieOns is ambassadeurs van God. God is in ons en ons neem die Koningkryk saam met ons om 'n verskil to maak;....more10minPlay
June 12, 2024Johnny Louw - Laat God Jou Meester WeesJohnny gebruik die storie van 'n duur kitaar wat niks is sonder 'n talentvolle meester wat dit bespeel nie. So is dit ook met ons - Ons kan nie sonder God wat ons lewens bestuur nie....more10minPlay
June 05, 2024Johnny Louw - Laat Jou Lig SkynWaar jy ookal mag gaan, is daar 'n geleentheid om iemand se lewe beter te maak deur jou lig te laat skyn!...more12minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW have?The podcast currently has 137 episodes available.