Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begi... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL have?The podcast currently has 212 episodes available.
May 31, 2023Zantie Swanpoel - The Way In Is Not The Way OutHow do you deal with the difficult situations you may find yourself in? Zantie shares another powerful story and good advice on what to do when things get tough....more12minPlay
May 17, 2023Zantie Swanpoel - Jy Het WaardeOns het 'n keuse tussen wie ons ons tyd wil spandeer. Daardie mense gaan ons invloed en ons, hulle. So kies goed....more11minPlay
May 03, 2023Zantie Swanpoel - Glo God se Woord Oor JouDis tyd dat ons nee se vir negatiewe dinge wat mense oor ons praat, en ja se vir goeie! Die Woord van God belowe ongelooflike dinge; dis tyd om hulle te glo!...more13minPlay
April 26, 2023Zantie Swanpoel - Leef Bo Jou OmstandighedeAs dinge moeilik raak, hoe hanteer jy dit? Laat God jou ontmoed, presies waar jy is. Zantie deel 'n storie wat jou sal help om te verstaan hoe om druk te hanteer....more12minPlay
April 19, 2023Zantie Swanpoel - Seek First His KingdomGod calls us to seek His Kingdom first - to desire it, and urgently seek it like you would something of great value, like a pearl. But why a pearly, and not gold? Zantie shares a powerful revelation....more12minPlay
April 12, 2023Zantie Swanpoel - Jy Maak SaakDink jy as jy nie meer daar is, that niemand jou sou mis nie? Laat Zantie waarheid met jou deel en te weet...Jy maak saak en kan 'n impak maak....more11minPlay
April 05, 2023Zantie Swanpoel - Hoe Groot Is God?Ek en jy is deur diepe waters maar ons het nog nooit die lewe ervaar soos Job dit ervaar het nie. As dinge moeilik raak vir jou, onthou jy hoe groot God werklik is?...more9minPlay
March 29, 2023Zantie Swanpoel - Wat Lê In Jou Kind?Dis tyd om jou kind te sien soos God hom sien. Watter potentiaal is daar in jou kinders? Waarvoor gaan God hulle gebruik?...more9minPlay
March 22, 2023Zantie Swanpoel - God Verlang Na JouGod, as jou Pa, is o lief vir jou/ Hy verlang na jou. Jy het mos jou hart vir God gegee, maar ons maak onself min voor God. Staan op en wees wie jy in God is!...more10minPlay
March 15, 2023Zantie Swanpoel - Het Jy God Se Ingryping Gemis?God is nie in die geraas nie, maar in die stilte. Dinge om ons gebeur elke dag, maar ons moet fokus of ons gaan God se ingryping miskyk en ons geloof gaan daaronder ly....more11minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL have?The podcast currently has 212 episodes available.