Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begi... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL have?The podcast currently has 212 episodes available.
December 21, 2022Lifestyle Women - Zantie Swanpoel - Christmas MessageElke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begin....more5minPlay
December 14, 2022Zantie Swanepoel – Dis Tyd om Boek te VatHoekom doen on wat ons doen? Hulle se: “If your WHY is clear, then the HOW is easy.” So, nou moet ons vra; wat het God vir ons beplan, en dryf dit vir ons om ‘n verskil te maak....more11minPlay
December 07, 2022Zantie Swanepoel – Ons is Almal MoegGod weet ons is moeg en alles voel net te veel. Ons kry in Hom ons krag en dan weet ons, ons gaan dit maak....more9minPlay
November 30, 2022Zantie Swanepoel – Taste and See the the Lord is GoodGod is good and often it’s easy to SEE his goodness. But how do you TASTE that He is good?...more11minPlay
November 16, 2022Zantie Swanepoel – IsolasieWat laat jou alleen en minder sterk voel? Mag isolasie nie ‘n lokval wees waarin jy trap nie. Vind die mense wat jou kan bystaan....more11minPlay
November 09, 2022Zantie Swanepoel – Ons Beperk GodGod kan ongelooflike dinge in jou lewe doen, selfs as jy jonk is, of jy ken Hom nie baie lank of so goed nie! Dit maak nie saak waarvandaan jy kom of wie jou familie is nie....more12minPlay
November 02, 2022Zantie Swanepoel – Die Krag van GodOns probeer baie keer om God in a boksie te sit, en dis onmoontlik! God is groot en ‘awesome’. Hy is oongelooflik groot, lewe in ons en gee ons die krag om ontmoontlike dinge te doen. Zante vertel ‘n krag storie oor die werklike, en selfs meetbare krag van gebed!...more13minPlay
October 26, 2022Zantie Swanepoel – Be Content in Every SituationWhen we walk closely with God, even when we go through difficult situations, we have strength to make it though. We also know that it is ultimately also for our good.When we struggle, we must also take the focus off ourselves and our own issues, and reach out to others who need help....more12minPlay
October 19, 2022Zantie Swanepoel – 19 Oktober 2022 - Die Almag van die HereZantie deel ‘n kragtige storie oor die lewe van John Paul Jackson en iets wat hy oor die radio gehoor het....more10minPlay
October 12, 2022Zantie Swanepoel - 12 Oktober 2022Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begin....more11minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL have?The podcast currently has 212 episodes available.