Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begi... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL have?The podcast currently has 212 episodes available.
July 27, 2022Zantie Swanepoel – Abide in Him - 27 Julie 2022“ Op ons eie in die lewe is ons so beperk. Saam met God kan ons enige iets doen! In verhouding met God, word ons wat ons moet wees om die wereld te verander. Dis persoonlik, dis wonderlik en dis kragtig!”...more12minPlay
July 20, 2022Zantie Swanepoel - 20 Julie 2022 - “Sonder Vrees”Live by faith and not by sight. Hoe kan ons ‘n geloof gebaseerde lewe, sonder vrees en tot volle potensiaal leef?...more10minPlay
July 06, 2022Zantie Swanepoel - 06 July 2022 - Who is Packing your Parachute?Each of us are touched by individuals that are playing a major role in our lives, most of them without even knowing it. You are also affecting the lives of others. So, it’s up to each of us to live a life that effects the world positively....more12minPlay
June 29, 2022Zantie Swanepoel - 29 Junie 2022 - What Makes you Feel Alive?"Most people are dead; they're just waiting to be buried!"Lewe ons werklik? Haal ons net asem of geniet ons die lewe en verander, deur ons gawes, ander mense se lewens?...more10minPlay
June 22, 2022Zantie Swanepoel - 22 Junie 2022 - Ons God van VerhoudingsOns kan 'n kosbare verhouding met God hê; hoe wonderlik is dit?!Maar die Vyand wil verhoudings verbreek, en ons moet opstaan en baklei vir hierdie verhoudings en hulle koester. Dalk moet ons ook vir iemand om vergifnis vra....more12minPlay
June 15, 2022Zantie Swanepoel - 15 Junie 2022 - Simplify your LifeTo simplify your life, you need to eliminate the unnecessary so that the necessary can speak....more11minPlay
June 08, 2022Zantie Swanepoel - 8 Junie 2022 - Hou Op SkinderZantie sê: "Gossip ends when it hits a wise man's ears!" Hoe gaan ons seker maak dat alle skinderstories by ons ore stop, en nie by ons monde uitkom nie?!...more12minPlay
June 01, 2022Zantie Swanepoel - 1 Junie 2022 - Die Stem in Jou KopWaar sou on wees sonder die stem van God in ons lewens? Maar daar is nog 'n groter vraag: Sal ons na Hom luister?...more11minPlay
May 25, 2022Zantie Swanepoel - 25 Mei 2022 - Skyn Jou LigZantie deel weer 'n kragtige storie wat ons herinner dat God ons almal goed ken, en ons wil en kan gebruik! Selfs 'n stukkende kryt kan nog inkleur!!...more10minPlay
May 11, 2022Zantie Swanepoel - 11 Mei 2022 - God is Ons AllesDie Here is altyd met ons, in al ons omstandighede. God is alles wat ons nodig het, wanneer ons die nodig het, en Sy Woord is ons 'kos'!...more9minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL have?The podcast currently has 212 episodes available.