GILBOA

GILBOA

By Gilboa/Walking With The SpiritReligion & SpiritualityChristianity
Download on the App Store

GILBOA episodes

  • KINDER DROME
    Hierdie was n gedig uit die rolprent "Molders of Dreams" Onderwysers vergeet soms dat elke kinder droom vasgevang is in die bewondering van die baie kleines. Glo die gawe van liefde
    1 min
  • Die Grot van jou omstandighede
    Wanneer ons toelaat dat emosie en gevoelens ons domineer , haal ons ons oe af van God en plaas dit op onsself. Vrees laat ons meer luister na mense as na God/ Joh 12:42-43  Maar tog het selfs baie van die owerstes in Hom geglo; maar ter wille van die Fariseërs het hulle dit nie bely nie, om nie uit die sinagoge geban te word nie. 
    Joh 12:43  Want hulle het die eer van die mense meer liefgehad as die eer van God.
    27 min
  • Die oorlog vir jou hart
    Weet jy wat die waarde van jou hart is en hoe om dit te beskerm in hierdie tyd van oorlog? Daar is niks groter van waarde as die hart wat beskerm moet word, maar dis die goedkoopste item op die markplein van die wêreld.
    10 min
  • Die tronk voor die hek van Zion
    Die staal deur ( Bereken die koste) Se Naam
    Luk 14:27  En elkeen wat sy kruis nie dra en agter My aan kom nie, kan my dissipel nie wees nie. 
    Die bespieders het uitgegaan na die beloofte land. Die groot mense gesien, die koste bereken en die prys was te groot.
    Num 14:3-4  En waarom bring die HERE ons na hierdie land om deur die swaard te val? Ons vroue en ons kinders sal ‘n buit word. Sal dit nie beter vir ons wees om na Egipte terug te gaan nie? 4  En hulle sê vir mekaar: Laat ons ‘n hoof aanstel en na Egipte teruggaan.
    27 min
  • 9. What is faith
    Faith understands that there is an invisible realm behind all things, that God rules over it as a real and actual Creator and that this God is not an impersonal force of fate but rather a God who loves and rewards those who seek after Him.
    10 min
  • 8 Your ear close to the Holy Spirit. Cosmos
    So great is this light-dark contrast that the Christian must live separately from the Satanic kosmos and all its allurement. This separation from the kosmos will involve sacrifice because so much of this age is controlled by these evil powers. Indeed separating ourselves from them is akin to crucifixion
    9 min
  • 7 Your ear close to the Holy Spirit. Connecting Heaven and Earth
    The Lord's Prayer asks us to pray for a restoration of the broken connection between Heaven and Earth This restored connection is known as the Kingdom of God. The Kingdom of God is simply God turning up as King, and often in some manifestation of power. Jesus' disciples were to pray for God to rule here on earth. And not just God's rule here and there, but for complete obedience to be manifested here on earth as it is in Heaven.
    10 min
  • 6 Your ear close to the Holy Spirit. Set your mind on the Spirit.
    We’re made new as believers in Him, and then are continually being “made new,” for it’s a constant process until we are in Heaven. This means we must choose to put off the old self, letting go of all the old habits, patterns, or sins, and take up the new, focusing our thoughts and heart on Christ’s truths.
    11 min
  • Die brood wat n klank vrystel
    "Gee ons vandag ons daaglikse brood." Dit is asof hierdie gebed wat die Here vir ons geleer het, in die jongste tyd weer sy trefkrag terugvind. Werkloos, uitgeboer en finansieel geknak het 'n stukkie brood in die kas vir baie van ons mense weer iets kosbaars geraak.
    8 min

About GILBOA

From the publisher's feed

Having your ear close to the Holy Spirit will prevent the light of truth to be bent into a ray of deception.