Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News! Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!... more
FAQs about Good News Time | Goeie Nuus Tyd:How many episodes does Good News Time | Goeie Nuus Tyd have?The podcast currently has 792 episodes available.
August 20, 2026Lynette Beer: God bepaal jou waardeMotiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God bepaal jou waarde” Good News Time...more6minPlay
August 19, 2026Dr Natasha Ferreira oor die wonder van Antieke Griekse studies by NWUJanine van Niekerk gesels met Dr. Natasha Ferreira, Dosent van Antieke Grieks, by die Skool van Antieke Tale en Teksstudies by NWU oor Antieke Grieks in die digitale era: hoe taal en tegnologie ons begrip van die Nuwe Testament kan verdiep. Good News Time...more9minPlay
August 19, 2026Werner Prinsloo soek die Here in die detailJanine van Niekerk gesels met Werner Prinsloo oor die puik evangelie-sketse wat hy doen om sy detail verstaan van die Skrif uit te beeld. (website: jesso.co.za) Good News Time...more20minPlay
August 19, 2026Did you know #26Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Editor of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them Good News Time...more3minPlay
August 18, 2026Lewendige Opname: OnbeskaamdWynand Rossouw gesels met Stass (Gerrit van Veuren, aanbiddingsleier by Lewende Woord Centurion) oor die opwindende, komende lewendige opname wat op 23 Augustus om 17:00 by Centurion Lewende Woord gaan plaasvind Good News Time...more35minPlay
August 18, 2026Jaco Strydom - die Here gee nie op nieOns motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Die Here gee nie op nie” uit die boek van Jona. Good News Time...more2minPlay
August 17, 2026Radio Kansel wegbreek-naweek by die ATKV Buffelspoort VakansieoordIn hierdie spesiale radio-onderhoud gesels Wynand Rossouw met Ryno Wepener van ATKV Buffelspoort oor alles wat hierdie gewilde bestemming te bied het. Wat kan besoekers verwag by Buffelspoort, watter aktiwiteite en fasiliteite beskikbaar is, en waarom dit die ideale plek is vir ’n naweek van ontspanning, avontuur, geselligheid en saamkuier. Die gesprek fokus ook spesifiek op die opwindende Radio Kansel Buffelspoort Naweek, wat van 11 tot 13 September 2026 gaan plaasvind Good News Time...more16minPlay
August 17, 2026Dr Chuck Day - Abraham's test of faith and loveWe start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “Abraham’s test of faith and love” from James 2:23, Gen 15:6 and Gen 22. Good News Time...more5minPlay
August 14, 2026GodsightingsWe are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour? Good News Time...more10minPlay
August 14, 2026Andie Steele-Smith: No one is too lostUp next is Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “No one is ever too lost” from Ps 103:8-13 and Rom 3:23-24 Good News Time...more5minPlay
FAQs about Good News Time | Goeie Nuus Tyd:How many episodes does Good News Time | Goeie Nuus Tyd have?The podcast currently has 792 episodes available.