Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News! Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!... more
FAQs about Good News Time | Goeie Nuus Tyd:How many episodes does Good News Time | Goeie Nuus Tyd have?The podcast currently has 809 episodes available.
August 25, 2026September: KinderkankermaandWynand Rossouw gesels vanoggend met Vera Van Dalen van CANSA oor Kinderkankermaand: September. Good News Time...more21minPlay
August 25, 2026Romeine 1:20 - God openbaar in die WaterbokRom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bewonder ons die Here se skepping in die Waterbok. Natuurwetenskaplike Deon Furstenburg vertel ons wat hy weet en ons Romeine 1:20 hom. Good News Time...more6minPlay
August 24, 2026Radio Kansel wegbreek-naweek by die ATKV Buffelspoort Vakansieoord (11 - 13 Sept)Wynand Rossouw gesels weer met Ryno Wepener van ATKV Buffelspoort oor die Radio Kansel wegbreek-naweek, die 11de - 13de Sept. Good News Time...more16minPlay
August 24, 2026Dr Chuck Day - Do not be part of divisionWe start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “Do not be part of division” from Rom 16:17-20 Good News Time...more5minPlay
August 21, 2026Andie Steele-Smith: Dignity and HopeAndie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia, is up next. Today his theme is: “Dignity and Hope” from Jer 29:11, Hebr 11:1, Rom 15:13, Rom 12:12 and Rom 10:23 Good News Time...more6minPlay
August 20, 2026Heleen Kelber - 7de Nasionale Week van Gebed vir SkoleJanine van Niekerk gesels met Heleen Kelber oor die 7de Nasionale Week van Gebed vir Skole wat skole in SA dek met gebed binnekort. Good News Time...more22minPlay
August 20, 2026Lynette Beer: God bepaal jou waardeMotiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God bepaal jou waarde” Good News Time...more6minPlay
August 19, 2026Dr Natasha Ferreira oor die wonder van Antieke Griekse studies by NWUJanine van Niekerk gesels met Dr. Natasha Ferreira, Dosent van Antieke Grieks, by die Skool van Antieke Tale en Teksstudies by NWU oor Antieke Grieks in die digitale era: hoe taal en tegnologie ons begrip van die Nuwe Testament kan verdiep. Good News Time...more9minPlay
August 19, 2026Werner Prinsloo soek die Here in die detailJanine van Niekerk gesels met Werner Prinsloo oor die puik evangelie-sketse wat hy doen om sy detail verstaan van die Skrif uit te beeld. (website: jesso.co.za) Good News Time...more20minPlay
August 19, 2026Did you know #26Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Editor of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them Good News Time...more3minPlay
FAQs about Good News Time | Goeie Nuus Tyd:How many episodes does Good News Time | Goeie Nuus Tyd have?The podcast currently has 809 episodes available.