Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News! Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!... more
FAQs about Good News Time | Goeie Nuus Tyd:How many episodes does Good News Time | Goeie Nuus Tyd have?The podcast currently has 803 episodes available.
January 30, 2025Lynette Beer - Gebed maak die verskilMotiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Gebed maak die verskil.” Good News Time...more5minPlay
January 29, 2025Ps Louis Giglio in SA againBecause Passion is here this week, Janine van Niekerk has an interview with Louis Giglio about his new devotional book as well as his heart for our fair country. Good News Time...more18minPlay
January 29, 2025Huweliksfokus - jou maat verdien respek en waarderingDeon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Jou maat verdien respek en waardering.” Good News Time...more5minPlay
January 28, 2025Romeine 1:20 - God openbaar in die PerdeblomRom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Natuurwetenskaplike Kobus Coetzee oor die Dandilion of soos hy in Afrikaans betekenstaan, die Paardebloem/ of die Perdeblom. Good News Time...more7minPlay
January 28, 2025Jaco Strydom - Die Here hou van verskeidenheidOns motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Die Here hou van verskeidenheid” uit Openbaring 7:9-10 Good News Time...more3minPlay
January 27, 2025Dr Chuck Day - Open your heart to JesusWe start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and he is taking a Deeper Look at Revelations 3:20 asking us to open our hearts to Jesus, if we want to conquer in this life. Good News Time...more6minPlay
January 24, 2025Andie Steele Smith - A new thingWe kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “a new thing” from John 10:10 and Is 43:18-21 Good News Time...more6minPlay
January 23, 2025One evening with Riana en Retief - for Tshwalo HouseJanine van Niekerk is speaking to Riana Nel and Retief Burger about the evening they are presenting on the 13th of Feb as a fundraiser for Tshwalo House, a House of Safety for babies and toddlers up to 3 years. Good News Time...more18minPlay
January 23, 2025Lynette Beer: hoe om nie te Judas nieMotiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Hoe om nie te Judas nie” uit Lukas 9:23 Good News Time...more5minPlay
January 22, 2025Louis en Doreen Roets getuienisJanine gesels met Louis en Doreen Roets oor hulle huwelik, fotografie en kuns en sommer net die Here se genade in hulle lewens. Good News Time...more17minPlay
FAQs about Good News Time | Goeie Nuus Tyd:How many episodes does Good News Time | Goeie Nuus Tyd have?The podcast currently has 803 episodes available.