Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News! Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!... more
FAQs about Good News Time | Goeie Nuus Tyd:How many episodes does Good News Time | Goeie Nuus Tyd have?The podcast currently has 803 episodes available.
January 22, 2025Huweliksfokus: Identifiseer jou eie selfsugOns skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Identifiseer jou eie selfsug.” Good News Time...more5minPlay
January 21, 2025Rom 1:20 - God openbaar in die Aurora BorealisRom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met ruimtefisikus Dr Ruhann Steyn oor sy ervaring met die Aurora Borealis in Engeland. Good News Time...more11minPlay
January 21, 2025Jaco Strydom - Goeie goed vat geduldOns motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Goeie goed vat geduld.” Good News Time...more3minPlay
January 20, 2025Pray for our Schools in SAHere at the beginning of 2025, let’s pray for our children starting the brand new year in school, primary and high school. Let’s pray for Godly school principals, teachers, for peace and productivity and joy on the school grounds for every child. Even by name… Good News Time...more17minPlay
December 13, 2024GodsightingsGodsightings – where we celebrate the goodness and love of Jesus during this past week with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life. Good News Time...more6minPlay
December 13, 2024Andie Steele Smith - ThanksgivingWe kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “Thanksgiving” from Phil 1:21 and 1 Tim 4:4-5 Good News Time...more5minPlay
December 12, 2024Lynette Beer: die belangrikheid van jou roepingMotiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Die belangrikheid van jou roeping” Good News Time...more5minPlay
December 11, 2024Vivienne Heath celebrates survivalJanine van Niekerk is chatting to Vivienne Heath about her new book, Survive, and about Litenuf and everything wholesome in the Lord. Good News Time...more18minPlay
December 11, 2024Huweliksfokus: Luister met belangstellingOns skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Luister met belangstelling.” Good News Time...more5minPlay
December 10, 2024Romeine 1:20 - God openbaar in SterrereenRom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Dr Ruhann Steyn, Ruimtefisikus en kenner van alle dinge in die buitenste ruim en ons gesels vandag oor “Sterrereen”. Good News Time...more9minPlay
FAQs about Good News Time | Goeie Nuus Tyd:How many episodes does Good News Time | Goeie Nuus Tyd have?The podcast currently has 803 episodes available.