
Sign up to save your podcasts
Or


Pottie gesels met die dinamiese duo; die burger en chips, die bo-lip en snor, en sommige sê selfs ’n beter kombinasie as Jesse Kriel en Damian de Allende: Ricus Nel en Hammie Wessels. Twee gaste, hope stories en natuurlik genoeg grappies om die gesprek lekker skeef te laat loop.
Volle episode op Youtube | Spotify | Apple Podcasts: bit.ly/GA_ep_06
Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER.
For the Jol and the Liver!
Kry jou JOLIVER hier: bit.ly/myjoliver
#GroenAmbulans06 #Afrikaans #AfrikaansePodcast #RicusenHammie #SouthAfrica #PodcastClip #LuisterNou #Joliver
Pottie en AB de Villiers vat ’n draai deur die hoogtepunte, die druk en die stories wat jy nie altyd op die scorecard sien nie.
Volle episode ook beskikbaar op Spotify | Apple Podcasts: https://bit.ly/GA_ep_05
Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER.
For the Jol and the Liver!
Kry jou JOLIVER hier: https://bit.ly/myjoliver
#GroenAmbulans05 #Afrikaans #AfrikaansePodcast #PottieEnABdeVilliers #SouthAfrica #PodcastClip #podcast #LuisterNou #Joliver #cricketfans #cricket
Pottie gesels met sy ou vrind - Jonathan van RadioRaps, maar kry toe perongeluk sy alter-ego, Rikus De Beer.
Volle episode ook beskikbaar op Spotify | Apple Podcasts: https://bit.ly/GA_ep_04
Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER.
For the Jol and the Liver!
Kry jou JOLIVER hier: bit.ly/myjoliver
#GroenAmbulans04 #Afrikaans #AfrikaansePodcast #PottieEnRikus De Beer #SouthAfrica #PodcastClip #LuisterNou #Joliver
Pottie gesels met die vader van #Mengels - Groothond homself, Peach van Pletzen.
Volle episode ook beskikbaar op Youtube | Spotify | Apple Podcasts: https://bit.ly/GA_ep_03
Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER.
For the Jol and the Liver!
Kry jou JOLIVER hier: bit.ly/myjoliver
#GroenAmbulans03 #Afrikaans #AfrikaansePodcast #PottieEnPeachvanPletzen #SouthAfrica #PodcastClip #LuisterNou #Joliver
Pottie gesels met baanbreker-musikant en entrepreneur, Ichnus Wait.
Volle episode op Youtube | Spotify |Apple Podcasts: bit.ly/GA_ep_02
Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER.
For the Jol and the Liver!
Kry jou JOLIVER hier: bit.ly/myjoliver
#GroenAmbulans02 #Afrikaans #AfrikaansePodcast #Pottie En Ichnus Wait #SouthAfrica #LuisterNou #Joliver
Pottie gesles met geliefde musikant, spreker en entrepreneur, Jo Black.
YouTube & Podcast: bit.ly/GA_ep_01
Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER. For the Jol and the liver!
#GroenAmbulans01 #Afrikaans #Joliver
From the publisher's feed
Stories van groot dors en groot nadors.