#GROOTtrauma
Download on the App Store

All #GROOTtrauma episodes

  • #GROOTtrauma | 18 November
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
    >Mediese Vasvrae Vraag - Vir watter mediese prosedure is die kettingsaag in die 1780's oorspronklik ontwikkel?
    >November is Longkankerbewustheidsmaand
    >Kan 'n hoëvet-dieet die risiko van kolonkanker verhoog?
    >Die aantal tande in jou mond 'n waarskuwingsteken van demensie
    >Dr Jaco se wenk vir die week
    45 min
  • #GROOTtrauma | 11 November
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
    >Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van jou voet help jou hoofsaaklik om jou liggaamsgewig te dra en jou balans te behou?
    >Pretoria se hittegolf – Hoe beskerm jy jou liggaam teen die hitte?
    >Ozempic, Wegovy en Mounjaro – Kan dié gewigsverliesmiddels jou sig beïnvloed?
    >SANBS oor die tekort aan bloedvoorade - Monique Schreiner Senior manager for Donor Relations at SANBS Contact
    >Dr Jaco se wenk vir die week
    42 min
  • #GROOTtrauma | 21 Oktober
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
    >Mediese Vasvrae Vraag - Ja of Nee - Kan mans ook postpartum-depressie ervaar nadat ’n baba gebore is?
    >Die waterkrisis in Bronkhorstspruit
    >Check jou meds dag - 21 Oktober
    >Dr Jaco se wenk vir die week
    41 min
  • #GROOTtrauma | 14 Oktober
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:
    >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam kan nie self pyn voel nie?
    >Nasionale Noodverpleegkundigesdag
    >Ervaar vroue meer pyn as mans?
    >Christa Pike — wat gebeur medies wanneer ’n teregstelling misluk?
    >Dr Jaco se wenk vir die week
    42 min
  • #GROOTtrauma | 7 Oktober
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en D.r Jaco oor:
    >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of onwaar: Jou maag krimp wanneer jy gewig verloor?
    >Narkose – hoe skakel dit jou bewussyn af?
    >Borskankerbewustheid: Mediclinic Kloof Wolwespruit PinkDrive Fun Run & Walk 2026
    >Dr Jaco se wenk vir die week
    42 min
  • #GROOTtrauma | 30 September
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
    >Mediese Vasvrae Vraag - Waarvoor staan die “REM” in REM-slaap?
    >WAT GEBEUR AS DIE STAAT NIE MEER JOU MEDISYNE HET NIE?
    >Vra vir Dr Jaco
    >Dr Jaco se wenk vir die week
    47 min
  • #GROOTtrauma | 23 September
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor:
    >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou vingers bevat geen spiere nie.
    >MIGRAINE AWARENESS WEEK: MIGRAINE IS NIE NET ’N HOOFPYN NIE
    >FANCONI-ANEMIE: Robin en Jolandie Lewis kom deel hull getuienis en leer ons meer.
    >Dr Jaco se wenk vir die week
    47 min
  • GROOTtrauma | 16 September
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
    >Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van die brein is hoofsaaklik verantwoordelik vir balans en koördinasie?
    >Kan plastiekverpakking jou bloedsuiker beïnvloed?
    >Billie Joel kry ’n brein shunt
    >Jou derm is meer as net ’n plek waar kos verteer word
    >Dr Jaco se wenk vir die week
    44 min
  • #GROOTtrauma | 9 September
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
    >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou dermgesondheid kan jou bui beïnvloed?
    >Tweedehandse rook: 1,7 miljoen mense sterf sonder om self te rook
    >Wêreld-Alzheimermaand - Gesprek met Dr Margo de Kooker
    >Waarna kyk dokters gedurende 'n dimensietoets
    >Dr Jaco se wenk vir die week
    45 min
  • #GROOTtrauma | 2 September
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
    >Mediese Vasvrae Vraag - Hoe raak mens ontslae van vervalde of ongebruikte medisyne?
    >Hoekom sien ons skielik soveel kinder-siektes in Pretoria?
    >Dr Pierre Nel gesels oor die veld van onkologie en Oscar Chelusky se nuwe kanker behandeling
    >Dr Jaco se wenk vir die week
    44 min