#GROOTtrauma
Download on the App Store

All #GROOTtrauma episodes

  • #GROOTtrauma | 25 Maart
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
    >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan gebruik die meeste suurstof?
    >Jong vrou sterf ná sy weens pankreatitis gehospitaliseer is.
    >Wanneer WhatsApp paniek versprei: Die gevaar van ongeverifieerde mediese boodskappe
    >Wêreld TB-dag
    >Dr Jaco se wenk vir die week
    43 min
  • #GROOTtrauma | 18 Maart
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
    >Mediese Vasvrae Vraag - Wat noem ons die sagte, taai lagie bakterieë wat op jou tande vorm?
    >National Drug and Alcohol Facts Week
    >Koolblare op jou gewrigte - Werk dit?
    >Die veiligheid van sanitêre produkte
    >Dr Jaco se wenk vir die week
    41 min
  • #GROOTtrauma | 11 Maart
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
    >Mediese Vasvrae Vraag - Watter dokter spesialiseer daarin om mediese beelde soos X-strale en skanderings te interpreteer om diagnoses te maak?
    >Bobby waarsku ná laser sy seun se sig bedreig
    >Wêreldnierdag
    >Cindy Holtzhausen en Dr Louise Engelbrecht gesels oor Breinbeseringbewustheidsmaand
    >Dr Jaco se wenk vir die week
    44 min
  • #GROOTtrauma | 4 Maart
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
    >Mediese Vasvra Vraag - Hoeveel verskillende kleure kan die menslike oog ongeveer onderskei?
    >Dink jouself fiks: Jou brein kan jou spiere help oefen
    >Goedkoop fillers en “fake doctors”
    >Deon Ceronia gesels oor Wêreld Gehoordag
    >Dr Jaco se wenk vir die week.
    42 min
  • #GROOTtrauma | 25 Februarie
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
    >Mediese Vasvra Vraag -Hoeveel weke duur ’n gemiddelde menslike swangerskap?
    >Eric Dane verloor sy stryd teen ALS
    >Suikerdrankies Gekoppel aan 34% Hoër Risiko vir Angs by Tieners
    >Dr Jaco beantwoord jou vrae.
    >Dr Jaco se wenk vir die week.
    34 min
  • #GROOTtrauma | 18 Februarie
    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
    >Mediese Vasvra Vraag - Waar of Onwaar:
    Die kornea is die enigste lewende weefsel in die liggaam wat nie ’n direkte bloedtoevoer het nie.
    >Groot MIV-entstofproef begin in Suid-Afrika
    >Dokter beweer hy ‘smoor’ kanker met ivermektien
    >Dr Judey Pretorius gesels oor Peri-menopause en hoe om jouself voor te berei
    >Dr Jaco se wenk vir die week.
    46 min
  • #GROOTtrauma | 11 Februarie
    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:
    >Mediese Vasvra Vraag - Wat beteken die term: Kroniese siekte?
    >Gratis HPV-entstof gee miljoene Suid-Afrikaanse meisies ’n kans op ’n kankervrye toekoms
    >Wat is die nuwe tendens “Dark Showering”?
    >Osteoartritis raak al hoe meer jong volwassenes en kan jare se gewrigspyn veroorsaak
    >Dr Jaco se wenk vir die week.
    42 min
  • #GROOTtrauma | 4 Februarie
    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:
    >Mediese Vasvra Vraag - Watter neurologiese toestand word veroorsaak deur abnormale elektriese aktiwiteit in die brein en lei tot herhaalde aanvalle?
    >Hospitaal tydelik sonder suurstof toe verpleegster tenk met voertuig raakry
    >Breinvliesontsteking eis seuntjie (6) in Pretoria
    >Wat is Nipah Virus?
    >Dr Jaco se wenk vir die week.
    40 min
  • #GROOTtrauma | 28 Januarie
    >Mediese Vasvra Vraag - Watter mediese spesialiteit fokus op kinders se gesondheid?
    >World Health Esteem Month.
    >Is jou ontbyt gevaarlik? Waarom die WGO verwerkte vleis met kanker verbind
    >JP Moller gesles oor - Verslawing as ’n diagnoseerbare gesondheidstoestand
    >Dr Jaco se wenk vir die week.
    35 min
  • #GROOTtrauma | 21 Januarie
    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:
    >Mediese Vasvra Vraag - Watter allergie is die mees algemeenste wêreldwyd?
    >Begin van die jaar ‘detoxes’ is die nuwe tendens.
    >'Dry January': Studie bevestig dat 1 maand sonder alkohol maak 'n werklike verskil aan gesondheid.
    >Wat is “HPV”?... En die belangrikheid van inenting.
    >Dr Jaco se wenk vir die week.
    46 min