Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
January 18, 2023#GROOTtrauma 18 Jan 2023 - Hoekom wag jy partykeer lank in ongevalle?Dr Jaco van Niekerk verduidelik waarop sekere persone langer wag as ander in 'n trauma-eenheid.35 minPlay
January 11, 2023#GROOTtrauma 11 Jan 2023 - Vakansie mitesDr Jaco van Niekerk verduidelik waarom 'n paar mites oor vakansie tye nie geglo kan word nie.33 minPlay
December 14, 2022#GROOTtrauma 14 Des 2022 - Hoekom is suiker sleg vir jou of is dit?Dr Jaco van Niekerk gesels oor 'n nuwe studie wat bevind het dat heuning baie meer gesondheidsvoordele in hou as wat voorheen bevind is.32 minPlay
December 07, 2022#GROOTtrauma 07 Des 2022 - Patats, die nuwe wonder groente?Dr Jaco van Niekerk gesels oor die gesondheidsvoordele van patats.38 minPlay
November 30, 2022#GROOTtrauma 30 Nov 2022 - Trauma sielkundige gesels oor kindertraumaSielkundige Elise Fourie en Dr Jaco van Niekerk gesels oor trauma onder kinders en hoe om dit te benader.42 minPlay
November 23, 2022#GROOTtrauma 23 November 2022 - Rook vs Vape...?Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning gesels oor die gesondheidsrisiko's tussen rook en vape.32 minPlay
November 16, 2022#GROOTtrauma 16 November 2022 - Meer oor tuisversorgingGerrie Scheepers gesels oor tuisversorging en deel ook meer GROOTfm 90.5 en Caressa se GROOT versorger-kompetisie.36 minPlay
October 26, 2022#GROOTtrauma 26 Oktober 2022 - Mediese versekeringMarthinus Steyn van 20fivewealth gesels oor mediesefondse.37 minPlay
October 19, 2022#GROOTtrauma 19 Oktober 2022 - Heup-en Knieë vervangingDr Ettienne Martiz gesels oor heup-en knieë vervanging.31 minPlay