Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
February 23, 2022#GROOTtrauma 23 Februarie 2022 - Is Tshwane se water veilig?Is Tshwane se water veilig?42 minPlay
February 16, 2022#GROOTtrauma - 16 Februarie 2022 CHOCProf David Reynders (pediatrie onkoloog) gesels oor kanker onder kinders en die behandeling daarvan. Ina Schompher van CHOC gesels oor die werk wat hulle doen vir ouers met kinders wat gediagnoseer is met kanker.41 minPlay
February 13, 2022Wêreld Radio Dag - Radio legende Dr Phil Loots geselsDr Phil Loots kuier in die ateljee saam Pieter Cloete en gesels oor die waarde van radio en sy loopbaan in die bedryf.30 minPlay
February 09, 2022#GROOTtrauma 09 Februarie 2022 - AutismeDaantjie Badenhorst wat lewe met Aspergers-sindroom vertel hoe dit sy lewe en familie beinvloed het. Nanki Robbertse (arbeidsterapeut) gesels saam.40 minPlay
February 02, 2022#GROOTtrauma 02 Februarie 2022 - Kan groen rooibos tee help met angs behandeling?Kan groen rooibos tee help met angs behandeling?39 minPlay
January 26, 2022#GROOTtrauma - GesinsgeweldIzel Kruger (hoof van Afriforum se trauma-eenheid) asook traumaberader Magda Coetzer gesels oor die gevolge van gesinsgeweld44 minPlay
January 19, 2022#GROOTtrauma Hoe vergelyk 'n vark hart met 'n menslike hart?Dr Jaco van Niekerk verduidelik die verskille tussen 'n vark en mens hart. Dit na aanleiding van die eeste suksesvolle varkhartoorplanting in Amerika.39 minPlay
January 12, 2022#GROOTtrauma - Jou postuur by die werk...Anneke Janse van Vuuren is 'n fisioterapeut met 'n praktyk in Lynnwood en Faerie Glen. Sy gesels en gee raad om jou postuur te verbeter by die werk.41 minPlay
August 25, 2021#GROOTtrauma 25 Augustus 2021 - Meer oor fibromalgieDr Jaco van Niekerk gesels oor Fibromalgie.31 minPlay
August 18, 2021#GROOTtrauma - 18 Augustus 2021 - Deel 2: Mariska Coetzer en die reeks DevilsdorpDeel 2 van die reeks waar joernalis Mariska Coetzer haar storie deel ivm die Devilsdorp reeks op Showmax.37 minPlay