#GROOTtrauma
Download on the App Store

All #GROOTtrauma episodes

  • #GROOTtrauma - 5 Februarie
    Anel Kruger kuier in die ateljee. Sy was 12 jaar gelede gediagnoseer met AML (Akute myeloïede leukemie). Sy deel haar getuienis en vertel meer oor wat “Survivor guilt” is.
    38 min
  • #GROOTtrauma - 29 Januarie
    ’n Nuwe studie wat in die National Library of Medicine gepubliseer was, dui aan dat Suid-Afrika op ’n opioïd-verlawing krisis. Dr Jaco van Niekerk gesels hieroor.
    35 min
  • #GROOTtrauma - 22 Januarie
    Dr Andrè Hattingh gesels oor hul projek, Ride 4 a child, Jaco Kleynhans, Hoof van Solidariteit se Internasionale Betrekking gesels oor wat die ontrek van Amerika uit die WGO beteken vir Afrika.
    Dr Jaco van Niekerk gesels oor sie uitbreek van diphtheriae en wat dit is.
    36 min
  • #GrootTrauma - 08 Januarie
    Ruvé Esterhuizen, ’n kliniese sielkundige by Life Poortview gee ’n paar wenke vir ouers en matrieks van klas 2024 oor hoe om hul verwagtinge te bestuur vir die matriekuitslae wat volgende week bekendgestel gaan word.
    36 min
  • #GROOTtrauma - 11 Desember
    Jaco Kleynhans, hoof van Internasionale betrekking by Solidariteit gesels oor wat tans in Mosambiek aan die gang is en wat se nagevolge dit vir vakansiegangers moontlik kan inhou. Kallie Kriel was verlede week in sy persoonlike kapasiteit in Mosambiek en vertel van sy ervaring. Dr Jaco van Niekerk gee ’n paar vakansie gesondheidswenke.
    35 min
  • #GROOTtrauma - 04 Desember
    Venita en Dr. Jaco bespreek van die belangrikste gesondheids- en maatskaplike kwessies. Gedurende Handewasbewustheidsweek het hulle die lewensbelangrike rol van behoorlike handhigiëne uitgelig. Vir Suid-Afrika se 16 Dae van Aktivisme het hulle gefokus op die dringende behoefte aan beter sekuriteit om pasiënte en mediese personeel in kwesbare gesondheidsorgomgewings te beskerm.
    Hulle het ook die groeiende kommer oor vaping bespreek en die gevare daarvan ontleed.
    Spesiale gaste Charlene Grobler en Ian van Zyl van Jakaranda Kinderhuis het aangesluit om te gesels oor hoe die veldtog kinders raak. Hulle het die uitdagende omstandighede waarin hierdie kinders grootword en die impak daarvan op hul lewens belig.
    35 min
  • #GROOTtrauma - 20 November
    Studente dr Zoe Nel gesels met Dr Jaco van Niekerk oor hoe dit is om vandag 'n graad in medisyne te studeer teenoor hoe dit in dr van Niekerk se dae was. Wat het verander en wat is nogsteeds dieselfde
    39 min
  • #GROOTtrauma - 13 November
    Onderhoud met Dr Jaco van Niekerk env Dr Louise Johnson Loots - Internis
    Met ‘n Spesiale belangstelling in Diabetes by Netcare Montana

    Ons gesels oor Internasionale Diabetes bewusmakings dag 14 November en ook oor die nuwe middels wat beskikbaar is vir Diabetes soos Ozempic.
    35 min