Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
January 06, 2021#GROOTtrauma 06 Januarie 2021 - Covid-19 tweede vlaagDr Jaco van Niekerk gesels oor die tweede vlaag van Covid-19...more32minPlay
December 09, 2020#GROOTtrauma 09 Desember 2020 - Skerpioene en eerste hulpSkerpioen kenner, Armin du Preez gesels oor skerpioen identifikasie as ook eerste hulp wanneer dit by 'n steek kom....more31minPlay
December 08, 2020Reg of Verkeerd - 08 Desember 2020 - Geestesgesondheid en die wetDr Gerhard Grobler 'n psigiator by Steve Biko Akademiese Hospitaal en ook betrokke by die Universiteit van Pretoria gesels oor die wan persepsie van geestesgesondheid veral by die werksplek. Ook oor wetgewing daarondom....more32minPlay
December 02, 2020#GROOTtrauma 02 Desember 2020 - Meer oor die BRCA2-geenLaetitia Kotze, 'n 32-jarige ma en BRCA2-geen draer vertel haar storie....more28minPlay
December 01, 2020Reg of Verkeerd - 01 Desember 2020 - Kinderbeskerming #16daysofactivismDanie van Loggerenberg en Audrey Engelbrecht gesels oor die regte van kinders en ook oor Danie se nuutste Child Protection Hotline nommer wat bekendgestel was....more27minPlay
November 25, 2020#GROOTtrauma 25 November 2020 - Dr Anne Biccard oor haar nuwe boek en prostaatkankerDr Anne Biccard gesels oor haar boek wat sy gedurende Covid-19 geskryf het wat handel oor haar ervaring van Covid-19 in ongevalle. Ons gesels ook oor prostaat kanker....more37minPlay
November 24, 2020Reg of Verkeerd - 24 November 2020 - Huishulp se regteGilles van de Wall gesels oor die regte van huishulpe mbt vakansie diens ens....more26minPlay
November 18, 2020#GROOTtrauma 18 November 2020 - Beenmurg skenkingDr David Brittain gesels oor beenmurg skenking en die belangrikheid daarvan....more31minPlay
November 17, 2020Reg of Verkeerd - 17 November 2020 - Selfoon versekeringHannes Bester van die OSTI (ombudsman) gesels oor selfoon versekering en waarna verbruikers veral patent moet wees op....more29minPlay
November 11, 2020#GROOTtrauma 11 November 2020 - DiabetesKhomotso Mashilane, mediese direkteur van AstraZeneca gesels oor Diabetes en internasionale Diabetes bewusmakingsdag....more36minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.