Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
February 10, 2021#GROOTtrauma 10 Februarie 2021 - Mites oor seksueel oordraagbare siektesOns gesels die week oa oor Diageo se nuwe veldtog - Drink iQ en mites oor seksueel oordraagbare siektes....more34minPlay
February 09, 2021Reg of Verkeerd 09 Februarie 2021 - Vanjaar se skooljaar vooruitsig en kan 'n besigheid jou dwing om in te ent?Melanie Buys van SOS (Skole Ondersteunings Sentrum) oor hoe vanjaar se skool jaar daarna gaan uitsien, met verwysing na Covid-19. Lamenth Dickson, prokureur gesels oor of jy gedwing kan word om in ge-ent te kan word....more30minPlay
February 03, 2021GROOTtrauma 03 Februarie 2021 - Als wat jy moet weet ivm IvermektienBarend Uys (Hoof: Afriforum Navorsing), Dr George Coetzee en Dr Jaco van Niekerk debateer die positiewe en negatiewe van Ivermektien....more36minPlay
February 02, 2021Reg of Verkeerd - 02 Februarie 2021 - Besigheids moontlikhede in Afrika post-Covid-19Jason Hamilton, gasdosent by Stellebosch Universiteits se besigheidskool gesels oor besigheids moontlikhede in Afrika post Covid-19....more26minPlay
January 27, 2021GROOTtrauma 27 Januarie 2021 - CHOC en hul werkDie organisasie CHOC vertel meer oor hul rol in die bystaan van kinders met kanker en Zander (10 jaar oud) deel sy storie....more34minPlay
January 26, 2021Reg of Verkeerd 26 Januarie 2021 - Alles wat jy moet weet oor kopieregChola Makgamathe van SAMRO gesels oor die nuwe wetgewing ivm kopiereg en hoe dit kunstenaars kan beinvloed sou dit geproglameer word....more38minPlay
January 20, 2021GROOTtrauma 20 Januarie 2021 - Covid-19 enstof vrae en antwoordeDr Jacques Koning en Dr Jaco van Niekerk beantwoord vrae ivm die Covid-19 entstowwe....more33minPlay
January 19, 2021Reg of Verkeerd 19 Januarie 2021 - Onteiening sonder vergoedingEmile Wessels gesels oor onteiening sonder vergoeding - positiewe en nadele....more28minPlay
January 13, 2021GROOTtrauma 13 Januarie 2021 - Deurbraak in Malaria en wat is Long Covid Syndrome?Prof Lyn-Marie Bircholtz gesels oor 'n nuwe deurbraak ivm die behandeling van malaria en Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning vertel meer oor wat Long Covid Syndrome is....more34minPlay
January 12, 2021Reg of Verkeerd - 12 Januarie 2021 - Wetgewing mbt kriptogeldVaughn Victor gesels oor wetgewing rondom kriptogeld en ook oor besighede soos MTI wat tans ondersoek word....more30minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.