Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
May 26, 2021#GROOTtrauma 26 Mei 2021 - Die belangrikheid van eerstehulpHelene van Wyk, HUB van die Suid Afrikaanse Noodhulp Liga en Mizan van Zyl gesels oor die belangrikheid van eerstehulp....more37minPlay
May 19, 2021#GROOTtrauma 19 Mei 2021 - Hritik Mitha gesels oor sy mediese uitvindselHritik Mitha, 'n graad 12 leerder gesels oor sy mediese uitvindsel wat veral diabete kan help....more37minPlay
May 12, 2021#GROOTtrauma 12 Mei 2021 - Die belangrike rol van verpleegkundiges in SADr Jaco van Niekerk, Dr Jacques Koning en Esmaralda Burger gesels oor die belangrikheid van verpleegters/kundiges. ZAH se besturende direkteur, Robert Jordaan het ook onlangs 'n beeld van 'n verpeegkundige(s) bekendgestel en gesels meer hieroor....more36minPlay
May 05, 2021#GROOTtrauma 05 Mei 2021 - World Hand HygieneDr Jaco van Nieker en Dr Jacques Koning gesels oor wêreld hand higiene dag....more36minPlay
April 28, 2021#GROOTtrauma 28 April 2021 - Meer oor tuberkuloseDr Jaco van Nieker gesels oor tuberkulose....more37minPlay
April 21, 2021#GROOTtrauma 21 April 2021 - MenopauseDr Jaco van Niekerk gesels oor menopause....more35minPlay
April 14, 2021#GROOTtrauma 14 April 2021 - Alles oor koorsblare en gordelroosDr Jaco van Niekerk en dr Jacques Koning bespreek hierdie algemene verskynsel: koorsblare en nie so algemeen: gordelroos....more32minPlay
April 07, 2021#GROOTtrauma 07 April 2021 - Wêreld gesondheidsdagAls oor jou gesondheid en wêreld gesondheidsdag....more29minPlay
March 31, 2021#GROOTtrauma 31 Maart 2021 - Ansie Hoffman gesels oor gebaretaalAnsie Hoffman gesels oor gebaretaal....more33minPlay
March 24, 2021#GROOTtrauma 24 Maart 2021 - Prof Emmanuel Taban se storie en biografieProf Emmanuel Taban kuier in die ateljee en gesels oor sy deurbraak met Covid-19 pasiente asook sy nuwe boek wat handel oor sy lewe....more38minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.