Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
February 16, 2022#GROOTtrauma - 16 Februarie 2022 CHOCProf David Reynders (pediatrie onkoloog) gesels oor kanker onder kinders en die behandeling daarvan. Ina Schompher van CHOC gesels oor die werk wat hulle doen vir ouers met kinders wat gediagnoseer is met kanker....more41minPlay
February 13, 2022Wêreld Radio Dag - Radio legende Dr Phil Loots geselsDr Phil Loots kuier in die ateljee saam Pieter Cloete en gesels oor die waarde van radio en sy loopbaan in die bedryf....more30minPlay
February 09, 2022#GROOTtrauma 09 Februarie 2022 - AutismeDaantjie Badenhorst wat lewe met Aspergers-sindroom vertel hoe dit sy lewe en familie beinvloed het. Nanki Robbertse (arbeidsterapeut) gesels saam....more40minPlay
February 02, 2022#GROOTtrauma 02 Februarie 2022 - Kan groen rooibos tee help met angs behandeling?Kan groen rooibos tee help met angs behandeling?...more39minPlay
January 26, 2022#GROOTtrauma - GesinsgeweldIzel Kruger (hoof van Afriforum se trauma-eenheid) asook traumaberader Magda Coetzer gesels oor die gevolge van gesinsgeweld...more44minPlay
January 19, 2022#GROOTtrauma Hoe vergelyk 'n vark hart met 'n menslike hart?Dr Jaco van Niekerk verduidelik die verskille tussen 'n vark en mens hart. Dit na aanleiding van die eeste suksesvolle varkhartoorplanting in Amerika....more39minPlay
January 12, 2022#GROOTtrauma - Jou postuur by die werk...Anneke Janse van Vuuren is 'n fisioterapeut met 'n praktyk in Lynnwood en Faerie Glen. Sy gesels en gee raad om jou postuur te verbeter by die werk....more41minPlay
August 25, 2021#GROOTtrauma 25 Augustus 2021 - Meer oor fibromalgieDr Jaco van Niekerk gesels oor Fibromalgie....more31minPlay
August 18, 2021#GROOTtrauma - 18 Augustus 2021 - Deel 2: Mariska Coetzer en die reeks DevilsdorpDeel 2 van die reeks waar joernalis Mariska Coetzer haar storie deel ivm die Devilsdorp reeks op Showmax....more37minPlay
August 11, 2021#GROOTtrauma 11 Augustus 2021 - Mariska Coetzer deel haar storie oor Devilsdorp dokumentêrJoernalis Mariska Coetzer deel haar weergawe van stories ivm die Showmax dokumentêr Devilsdorp....more41minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.