Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
April 20, 2022#GROOTtrauma 20 April 2022 - Hemofollie - wat is dit en hoe word dit behandel?Dr Jaco van Niekerk gesels oor hemofollie, wat dit is en hoe dit behandel kan word....more38minPlay
April 13, 2022#GROOTtrauma 12 April 2022 - KANSA vrywilligers - Hoe raak ek betrokke?Elise Fourie is 'n voorloper vrywilliger wat betrokke is by KANSA. Sy vertel hoe jy bertrokke kan raak....more33minPlay
April 06, 2022GROOTtrauma 06 April 2022 - Wat is Duchenne Sindroom?Jason Winslow was op 6 jarige ouderdom gediagnoseer met Duchenne sindroom. Christine, Jason se ma, gesels oor haar pad met Jason en die bewusmaking rondom Duchenne....more41minPlay
March 30, 2022#GROOTtrauma 30 Maart 2022 - Opleiding van mediese personeel - Wat jy moet weet.Dr Jaco van Niekerk en Esmaralda Burger gesels oor die proses van opleiding van beide dokters en verpleegkundiges....more45minPlay
March 23, 2022#GROOTtrauma 23 Maart 2022 - Slang teengif tekort en Wêreld Down syndrome dayDr Jaco van Niekerk gesels oor wêreld down syndrome dag, wêreld oogkundige dag en oor die tekort aan slang teengif in Suid-Afrika....more37minPlay
March 16, 2022#GROOTtrauma 16 Maart 2022 - Eksamen trauma - Graad 7'sBaie onderskat die trauma waardeer 'n Graad 7 leerling moet gaan wanneer hy/sy vir die eerste keer 'n eksamen moet aanpak. Miana Spies gee raad oor leermetodes en ander hulpbronne vir 'n graad 7 leerling om deur die angs en trauma van 'n eerste eksamen te navigeer....more40minPlay
March 13, 2022Gister se Grotes - Jannie du ToitJannie du Toit het 'n ryk geskiedenis van Afrikaanse musiek. Pieter Cloete gesels met hom oor sy loopbaan en toekomstige projekte....more31minPlay
March 09, 2022#GROOTtrauma 09 Maart 2022 - Nier gesonheidRinus Gouws vertel sy storie van nierversaking en sy huidige leefstyl....more41minPlay
March 02, 2022#GROOTtrauma 02 Maart 2022 - Wêreld gehoordagOnderhoud met Yolande van der Westhuizen SAAA President Elect oor wereld gehoor dag. En later in die program gesels ons met Dr Izak van Heerden oor Deformed male organ not uncommon, can be corrected -- urologist...more40minPlay
February 23, 2022#GROOTtrauma 23 Februarie 2022 - Is Tshwane se water veilig?Is Tshwane se water veilig?...more42minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.