Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
September 28, 2022#GROOTtrauma 28 September 2022 - Wayne van Onselen oor pleegsorgWayne van Onselen gesels oor pleegsorg en hoe jy kan betrokke raak....more32minPlay
September 07, 2022#GROOTtrauma 07 September 2022 - LeukemiaDr Jaco van Niekerk gesels onder andere oor Leukemia en dan later in die program oor fetal alkohol sindroom....more35minPlay
August 31, 2022#GROOTtrauma 31 Augustus 2022 - VelkankerbewusmakingDr Ugeshnie Naidoo gesels oor velkanker en die behandeling daarvan....more38minPlay
August 24, 2022#GROOTtrauma 24 Augustus 2022 - Weefsel ingenieursweseMarna Horn van TUT se weefsel ingenieurswese department gesels oor onder andere weefsel skenking ens....more40minPlay
August 17, 2022#GROOTtrauma 17 Augustus 2022 - Ons stel ons versorger kompetisie bekendOns deel ons nuwe versorger kompetisie in samewerking met Caressa Home Caring....more37minPlay
August 10, 2022#GROOTtrauma - 10 Augustus 2022 - Hoe akkuraat is van die mediese reekse?Dr Jaco van Niekerk gesels oor die geloofwaardigheid en akkuraatheid van sekere mediese sepies op televisie....more40minPlay
August 03, 2022#GROOTtrauma 03 Augustus 2022 - Heuning se mediese waarde.Het heuning enige mediese waarde en meer oor die nuwe behandeling van TB....more40minPlay
July 27, 2022#GROOTtrauma 27 Julie 2022 - Alles oor Hepatitis en stoelgang gesondheidDr Jaco van Niekerk gesels oor Hepatitis en wat jou stoelgang sê oor jou gesondheid....more33minPlay
July 20, 2022#GROOTtrauma 20 Julie 2022 - Metanol en die gevaar hiervanMet die onlangse nadoodse verslag van die 21 jongmense wat gesterf het by die Enyobeni-taverne gesels Dr Jacques Koning oor die gevare van Metanol. Ons gesels ook oor dagga - Wat is veilig om te koop by 'n apteek?...more36minPlay
July 13, 2022#GROOTtrauma 13 Julie 2022 - BakteriëDr Jaco van Niekerk gesels oor die verskillende en selfs dodelike bakterië wat op jou vel kan voorkom....more37minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.