Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
July 06, 2022#GROOTtrauma 06 Julie 2022 - Leë hoesstroop bottels in Durban gekryIs hoesstroop verslawend? Dr Jaco van Niekerk gesels hieroor....more32minPlay
June 29, 2022#GROOTtrauma 29 Junie 2022 - Die gebruik van 'n "AED"Xander Loubser, BTech paramedikus gesels oor die gebruik van 'n AED as ook tiener swangerskappe wat toeneem in Suid-Afrika. Ben Janeke, Direkteur van die nie-winsgewende organisasie EST (Emergency Support Team) vertel van die werk wat hulle doen in die gemeenskap....more34minPlay
June 22, 2022#GROOTtrauma 22 Junie 2022 - Selfdood onder mans neem toeProf Gerhard Grobler van die Universiteit van Pretoria gesels oor hoekom selfdood, veral onder mans, toeneem....more35minPlay
June 15, 2022#GROOTtrauma 15 Junie 2022 - VerkeieDit is internasionale bejaarde bewusmakingsdag, ons gesels ook oor die belangrikheid van bloedskenk en hoekom is dit belangrik om elke dag te bad....more34minPlay
June 08, 2022#GROOTtrauma 08 Junie 2022Jan Marais (Uitvoerende hoof van SA Transplant Sport Association) gesels oor hul nasionale oorplantingspele in Port Elizabeth. Saam met hom om hieroor te kom gesels is Jacques Boshoff (19-jarige tennisspeler) en Alta Withers (fietsryer)....more39minPlay
June 01, 2022#GROOTtrauma 01 Junie 2022 - MensehandelEmma van der Walt van die organisasie Brave to love gesels oor mensehandel en Anoescka deel haar merkwaardige storie van hoe sy uit die kloue van dwelms en mensehandel gered is....more44minPlay
May 25, 2022#GROOTtrauma 25 Mei 2022 - Alles oor AappokkeDr Jaco van Niekerk gesels oor Aappokke....more36minPlay
May 18, 2022#GROOTtrauma 18 Mei 2022 - Sport en konkusie onder jongmenseDr Christili Muller en Dr Jaco van Niekerk gesels oof hoofbeserings en konkusie, veral onder kontak sport onder skoliere....more34minPlay
May 11, 2022#GROOTtrauma 11 Mei 2022 - BoeliesSalomé Morkel 'n opvoedkundige sielkundige werksaam by Laerskool Constantiapark gesels oor boelies: beide aanlyn en fisiek....more36minPlay
May 04, 2022#GROOTtrauma 04 Mei 2022 - Spinale beseringsDr Samantha du Preez en Dr Duncan Chula van Life Eugene Marais gesels oor spinale beserings....more39minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.