Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
March 22, 2023#GROOTtrauma 22 Maart 2023 - GloukloomDr Jaco van Niekerk gesels oor gloukoom....more37minPlay
March 15, 2023#GROOTtrauma 15 Maart 2023 - Obesiteit en bariatriese sjirurgieDr Thinus Smit gesels oor obesiteit en wat bariatriese sjirurgie is....more39minPlay
March 08, 2023#GROOTtrauma 08 Maart 2023 - 3500 robotiese prosedures vir die Urologie departement!Die Urologie hospitaal in Hatfield vier 3500 suksesvolle robotiese operasies. Dr Ligthelm gesels oor die prestasie....more34minPlay
March 01, 2023#GROOTtrauma 01 Maart 2023 - Kroniese moegheid en Caressa se Februarie nominasieWat is kroniese moegheid? Ons kondig ook die nominasie aan van Caressa se verpleegster en versorger kompetisie vir Februarie aan....more37minPlay
February 22, 2023#GROOTtauma 22 Februarie 2023 - UP Led study could eradicate malariaProf Vincent Maharaj (Deputy Dean of Research and Postgraduate Education at the University of Pretoria's Faculty of Natural and Agricultural Sciences and co-author of the study finds aloe plant could impede life cycle of malaria carrying parasite. Full interview....more36minPlay
February 15, 2023#GROOTtrauma 15 Februarie 2023 - Swangerskap depressieDr Carla Language is 'n psigiater en lid van die Suid-Afrikaanse Vereeniging van Psigiaters en sy gesels oor depressie van ma's gedurende en na swangerskap....more37minPlay
February 08, 2023#GROOTTrauma 08 Februarie 2023 - 'n Ander benadering tot prosteseJaco Deist, 'n gekwalifiseerde ortotis gesels oor prostese, hoe dit werk, hoekom dit belangrik is om vroeg genoeg die regte besluit te maak en hoe dit jou lewenskwaliteit as 'n geamputeerde positief kan beinvloed....more37minPlay
February 01, 2023#GROOTtrauma 01 Februarie 2023 - Nuutste tendense met gewigsverlies 2023Chanelle Retief is 'n geregistreerde dieetkundige en gesels oor die nuuste tendense met gewigsverlies en dieetplanne daar buite....more39minPlay
January 25, 2023#GROOTtrauma 25 Januarie 2023 - Sonbrand en dehidrasieDr Jaco van Niekerk gesels oor die gevare van sonbrand en ook hoe om nie in die huidige hitte golf te dehidreer nie....more38minPlay
January 18, 2023#GROOTtrauma 18 Jan 2023 - Hoekom wag jy partykeer lank in ongevalle?Dr Jaco van Niekerk verduidelik waarop sekere persone langer wag as ander in 'n trauma-eenheid....more35minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.