Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
May 31, 2023GROOTtrauma 31 Mei 2023 - Prof Joshni gesels oor die nuwe pediatriesesaal by Steve Biko HospitaalProf Joshni, hoof van die pediatriesaal by Steve Biko Akademiese hospitaal gesels oor die nuwe saal se veranderinge....more38minPlay
May 24, 2023#GROOTtrauma 24 Mei 2023 - Reach for a dream droom groot vir Steve BikoNatalie Lazarus van Reach for a dream gesels oor die nuwe pediatriesesaal by Steve Biko hospitaal....more38minPlay
May 17, 2023#GROOTtrauma 17 Mei 2023 - Wat is GBS (Gilliam Barre Sindroom)?Amarisca Oguz is gediagnoseer met GBS en vertel haar storie rondom die sindroom....more40minPlay
May 10, 2023#GROOTtrauma 10 Mei 2023 - Gerco van der Merwe wat deur ISIS aangehou wordHoe veilig is dit vir paramedisie om in Afrika te werk? Gerco van Deventer is alreeds 'n paar jaar in ISIS se hande en verwag 'n groot losprys vir sy lewe. Sy suster as ook 'n paar paramedikuste gesels oor hul ervaring om in Afrika te werk.Mari Murray, Izelle Uys en Carle Weber...more38minPlay
May 03, 2023#GROOTtrauma 03 Mei 2023 - Wat is Aksiale Spondyloartritis?Maranda van dam, voorsitter van Aksiale Spondyloartritis Suid-Afrika gesels oor die siekte, bewusmaking daarondom en ook hulle stap, 06 Mei 2023....more36minPlay
April 26, 2023#GROOTtrauma 26 April 2023 - Die gevare van 'vaping'.Dr Jaco van Niekerk gesels oor Vaping - die gevare daarvan en voordele....more40minPlay
April 19, 2023#GROOTtrauma - 19 April 2023 - Dr Ramsammy gesels oor VR tegnologie vir konkusiesDr Meerash Ramsammy en Dr Jaco van Niekerk gesels oor die nuutste tegnologie om konkusie te diagnoseer....more35minPlay
April 12, 2023#GROOTtrauma - 12 April 2023 - KonkusieKonkusie onder sport persone, veral jonger sport spelers is 'n baie sensitiewe onderwerp. Dr Meerash Ramsammy, 'n neurosjirug gesels oor konkusie, die gevare en ook hoe jy kan terugkeer sport toe....more42minPlay
April 11, 2023#GROOTtrauma 5 April 2023 - SelfskendingDr. Wium Erasmus gesels oor selfskending. Gerthyo en Wilando Ferreira gesels ook oor 'n toep, wat tienerprobleme vroegtydig identifiseer en kan help om selfskending en selfdood onder leerders te voorkom...more36minPlay
March 29, 2023#GROOTtrauma 29 Maart 2023 - Hoekom wag jy lank by 'n Nood Departement by 'n hospitaalDr Jaco van Niekerk gesels oor hoekom jy lank wag in ongevalle en ook ongevalle vs paliatiewesorg....more40minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.