Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 457 episodes available.
March 06, 2024#GROOTtrauma 06 Maart 2024 - Alles oor die NGVDr Nicholas Crisp, Adjunk-Direketeur Generaal van die Nasionale Gesondheidsversekering gesels oor als wat jy moet weet van die NGV....more38minPlay
February 28, 2024#GROOTtrauma 28 Februarie 2024 - Siekte X en nuwe moontlike teengifDr Jaco van Niekerk gesels oor 'siekte X' en ook nuwe vordering met slang teengif....more39minPlay
February 21, 2024#GROOTtrauma 21 Februarie 2024 - Genadedood - Reg of verkeerd?Dr Jaco van Niekerk en Pastoor Danie Denysschen van Lewende Woord gesels oor die moeilike onderwerp van genadedood....more38minPlay
February 14, 2024#GROOTtrauma 14 Februarie 2024 - Die gevare van die son op jou velKarin Bester gesels oor die belangrikheid om na jou vel om te sien, veral in Afrika....more34minPlay
February 07, 2024#GROOTtrauma 07 Februarie 2024 - Die belangrikheid van borsvoedingNatascha Olivier, 'n dietkundige betrokke by haar eie praktyk en ook by die Universiteit van Pretoria, gesels oor die belangrikheid van borsvoeding....more39minPlay
January 31, 2024#GROOTtrauma 31 Januarie 2024 - Desember motorongeluk statistiekeAdv Johan Jonck, HUB van Arrive Alive gesels oor die afgelope feesseisoen se padsterftes....more36minPlay
January 24, 2024#GROOTtrauma - 24 Januarie 2024 - Jou stem gesondheidDr Carl Swanepoel (Oor neus en keel met 'n spesiale belangstelling in die stem) en Spraakterapeut, Jizelle Martins gesels oor die stem en ook moontlike probleme wat jou spraak kan beinvloed....more44minPlay
January 17, 2024#GROOTtrauma 17 Januarie 2024 - Boerboel kry nuwe prosteseDr. Klaas-Jan van de Wetering gesels oor hul SA eerste prostese op 'n Boerboel. Dr Jaco van Niekerk gesels ook oor die voordele van slaap...more33minPlay
December 13, 2023#GROOTtrauma - 13 Desember 2023 - Durban strande onveilig en ander.Dr Jaco van Niekerk gesels oor die vlakke van E. Coli in die Suid-Kus se strande en ook of ChatGPT dokters eendag sal vervang?...more34minPlay
December 06, 2023#GROOTtrauma 06 Desember 2023 - Haarverlies en narkoseDr Jaco van Niekerk gee raad oor haarverlies en later in die program verduidelik hy die proses van narkose en hoekom 'n narkotiseer 'n belangrike rol het as deel van die multidisiplinêre span....more36minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 457 episodes available.