Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 457 episodes available.
June 03, 2020#GROOTtrauma 03 Junie 2020 - Wat jy as besigheidseienaar moet weet itv die OHS regulasies oor Covid-19Isobel Fowler (EQiGate) gesels oor wat besighede moet weet itv die rampbestuurswet oor hoe om 'screening stations' te implementeer en ook wat van hulle vereis word volgens wet. Dr Jaco van Niekerk kuier ook saam....more36minPlay
June 02, 2020Reg of Verkeerd: 02 Junie 2020 - Eiendomsbeleggings in 'n tyd soos hierdieJohan Rudman (John Lee Properties) en Pierre Mouton (Just Imagine Properties) vertel op dit nou 'n koper-mark is, en of huur/koop nou beter is....more32minPlay
May 27, 2020#GROOTtrauma 27 Mei 2020: CRISPR en hoe kan help met die veg teen Covid-19Kan CRISPR help om ons teen Covid-19 en toekomstige virusse te beskerm? Hoe werk genoom-editing en is dit eties? Dr Sheetal Soni (University van KwaZulu-Natal) gesels saam Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning oor die etiek en tegnologie van genoom-wysiging....more39minPlay
May 26, 2020Reg of verkeerd: 26 Mei 2020: Kinderbeskerming in 'n tyd van inperkingDanie van Loggerenberg (Toys for Africa & Child Protection Helpline) en prokureur Annemie Foure gesels oor die regte van kinders in 'n tyd waar inperking hulle die meeste kan beinvloed....more32minPlay
May 20, 2020#GROOTtrauma 20 Mei 2020: Jou hou jy jou psige gesond in 'n tyd soos hierdie.Dr Henk Swanepoel (kliniese sielkundige) gesels saam oor hoe jy jou psige gesond hou in 'n tyd soos hierdie....more38minPlay
May 19, 2020Reg of Verkeerd: 19 Mei 2020 - Wat is die invloed van Covid-19 op die motorhandelbedryf?Gys Pitzer (Gys Pitzer motors), Derrik van der Veen (YouDriveWeSell) en Faan van der Walt (WeBuyCars) gesels oor die stand van sake ivm die motorhandelbedryf en Covid-19....more33minPlay
May 13, 2020#GROOTtrauma 13 Mei 2020 - Deurbraak in Covid-19, brandwonde en hipertensieDr Tasnim Suliman van die Universiteit van die Wes-Kaap gesels oor haar grondverskuiwende werk om die Covid-19 (SARS-cove-2) virus te isoleer en so dit van nader te kan bekyk. Dit is ook internasionale hipertensie bewusmaking en brandwond-bewusmakings maand. Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning gesels meer hieroor....more37minPlay
May 12, 2020Reg of Verkeerd: 12 Mei 2020 - Wat is ondernemingsredding?Corné van Staden (businessrescue.co.za) en Ockert Botha (OJ Botha Prokureurs) verduidelik wat is ondernemingsredding (sakeredding)....more39minPlay
May 05, 2020Reg of Verkeerd: 5 Mei 2020 - Hoe gemaak om jou besigheid reg te kry vir nuwe Covid-19 regulasiesGerhard van der Merwe (Hoof uitvoerende beampte) en Gerard Dormel (Besturende direkteur) van Weavind & Weavind gesels oor: Kan die regering jou reg om te rook weg vat, en is jou werksplek reg vir die nuwe Covid-19 regulasies?...more42minPlay
April 29, 2020#GROOTtrauma 29 April 2020 - Wat statistiek oor Covid-19 in SA sêDr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning gesels oor wat die huidige statistiek oor Covid-19 in SA vir ons vertel....more34minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 457 episodes available.