Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
April 22, 2020GROOTtrauma 22 April 2020: Hoe vergelyk inperking in New York en duideikheid ivm Covid-19 gevalle by Life Eugene MaraisDr Louise Engelbrecht gesels oor fopnuus ivm gevalle van Covid-19 by Life Eugene Marais Hospitaal en Bernadette van der Merwe wat tans in Long Island bly, vertel van haar ervaring ivm inperking in die VSA en hoe dit vergelyk met inperkings in Suid-Afrika....more37minPlay
April 21, 2020Reg of Verkeerd: 21 April 2020 - Kan aanlyn onderrig en tuisonderrig werk in Suid-Afrika?Mart-Marie Mathyser (onderwyser in Kempton Park), Marna Jordaan (hoof: Afrikaans Hoër Meisieskool) en Valentyn van der Merwe (Hoof: Innovasie - wolkskool.co.za) gesels oor die uitdagings/voordele van aanlyn leer tydens inperking weens die Covid-19 pandemie. Mart-Marie en Marna vertel ook van die uitdagings wat hulle moes oorkom....more41minPlay
April 15, 2020#GROOTtrauma 15 April 2020 - Covid-19: Die kurwe, waar staan SA op die stadium?Dr Jaco van Niekerk en Esmaralda Burger gesels oor Covid-19: Die 8 fases wat die reging het en gaan implimenteer. Gaan ons moontlik die inperktydperk moet verleng met huidige statistiek oor die infeksiekoers en meer....more37minPlay
April 14, 2020Reg of Verkeerd 14 April 2020: Vakansie verblyf kanselasie wetgewing en meer oor fopnuusOuma Ramaru van die Consumer Goods Ombudsman, James Welman (Welman Bloem prokureurs) en Lekkeslaap deur meer oor jou reg as verbruiker wanneer dit kom by terugbetaling van vakansie verblyf gelde gedurende die inperking en Susan Lombaard (Uitvoerende hoof van maroelamedia.co.za) gesels oor fopnuus....more36minPlay
April 08, 2020#GROOTtrauma 08 April 2020 - A Plea For PPE, meer oor die veldtog en meer oor MalariaDr Franco Swart gesels oor 'n nuwe nie-winsgewende projek, www.apleaforppe.co.za wat SA'ners vra om geld of PPE te skenk vir noodpersoneel wat dit meer nodig het. Dr Jaco van Niekerk deel meer oor malaria en hoekom die simptome (aanvanklik) baie soos Covid-19 lyk....more32minPlay
April 07, 202007 April 2020: Reg of Verkeerd - Wat beteken die afgradering van Moody's vir SA en ook die uitwerking van Covid-19Prof Conrad Beyers (UP) gesels oor die uitwerking van beide Covid-19 en Moody's op die Suid-Afrikaanse ekonomie en Dr Piet Croukamp gesels oor van die voordele wat Covid-19 te weeg gebring het....more39minPlay
April 01, 2020#GROOTtrauma 01 April 2020Dr Jaco van Niekerk en Esmaralda Burger gesels via Skype oor die gevolge van die wat nie nou by die imperking reëls hou nie en ander Covid-19 vrae....more37minPlay
March 31, 2020Reg of Verkeerd: 31 Maart 2020 James Welman gesels verder oor arbeidwetgewing gedurende die Covid-19 pandemieProkureur James Welman gesels verder oor werknemer-en-gewer se regte gedurende die Covid-19 inperking....more39minPlay
March 25, 2020#GROOTtrauma: 25 Maart 2020 - Hoe gereeld was jy jou hande?!Hoe gereeld het jy jou hande gewas voor die Covid-19 uitbraak? Ons doen ook 'n eksperiment danksy Techno Glow se "glow powder". Dr Jaco van Niekerk en Esmaralda Burger leer ons meer oor bakterië en virusse.http://technoglowproducts.co.za/...more39minPlay
March 24, 2020Reg of Verkeerd: 25 Maart 2020 - James Welman: Jou reg as werkgewer/nemer gedurende Covid-19Wat is jou reg as werknemer/gewer in die tyd van Covid-19 inperking? Prokureur James Welman gee meer info en beantwoord 'n paar luisteraar vrae....more36minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.