Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
August 27, 2019Reg of Verkeerd: Die week gesels Pr de Wet oor MaatskappyregPr de Wet, 'n prokureur by VDT Prokureurs gesels oor verskillende aspekte van Maatskappyreg en oor POPI-wetgewing....more30minPlay
August 21, 2019#GROOTtrauma 21 Augustus 2019 OrgaanskenkingDie week gesels ons oor die belangrikheid van orgaanskenking....more35minPlay
August 20, 2019Reg of Verkeerd 20 Augustus 2019Marthinus Uys van Weavind & Weavind kuier in die ateljee en gesels oor aktes (die verkoop en koop van eiendom en die prosesse daar rondom)....more36minPlay
August 14, 2019#GROOTtrauma 14 Augustus 2019 Erektiele Disfunksie en later: Meer oor BuurtwagteDr Andre Marais gesels oor Erektiele Disfunksie en later kuier Andries Opperman en Llewelyn Hemmens in die ateljee om meer te vertel van Oos-Moot Buurtwag en ook die verskil tussen GPF en 'n Buurtwag....more29minPlay
August 13, 2019Reg of Verkeerd: Jannie Bester gesels oor handskrifontledingJannie Bester, 'n forensiese ondersoeker asook handskrif kenner gesels meer oor internasionale linkerhand skryf dag....more32minPlay
August 07, 2019#GROOTtrauma 07 Augustus 2019 Trauma van geweldadige misdaadRobert en sy gesin het in Oktober 2018 'n plaasaanval oorleef. Hy vertel meer oor wat die oggend gebeur het en hoe hy en sy familie die trauma hiervan probeer verwerk. Dr Henk Swanepoel (Sielkundige) en Dr Jaco van Niekerk deel hul kennis. Jaco Klopper van Afriforum se trauma eenheid is ook deel van die gesprek....more38minPlay
August 06, 2019Reg of Verkeerd 06 Augustus 2019Gerard van der Merwe van Weavind & Weavind gesels oor werkgewer wetgewing. Hoe om 'n werknemer kontrak op te stel, wat daar moet in wees, siekverlof en meer....more35minPlay
July 30, 2019Reg of Verkeerd 30 Julie 2019 Sakkie Burger gesels oor testamenteSakkie Burger, Kommersiële sake Direkteur van VDT Attorneys gesels oor testamente....more33minPlay
July 26, 2019Goeienuus Vrydag 26 Julie 2019GROOTfm 90.5 deel graag elke Vrydag 'n goeienuus storie of twee....more4minPlay
July 24, 2019#GROOTtrauma 24 Julie 2019 HepatitisDie week gesels Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning meer oor Hepatitis....more33minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.