Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
June 19, 201919 Junie 2019 #GROOTtrauma - Wat is in jou medisyne kassie?Dr Jaco van Niekerk en Esmaralda Burger gesels oor die belangrikheid om jou medisyne kasie skoon te maak en ou medisyne weg te gooi (op 'n verantwoordelike manier)....more30minPlay
June 12, 201912 Junie 2019 #GROOTtrauma Mobiele klinieke en VarkgriepIn vandeesweek se program gesels ek met Dr Zander van der Westhuizen en Dr Hendrik Hanekom (Intercare) oor 'n nuwe mobiele kliniek in Tygerpoort. Dr Jacques Koning en Dr Jaco van Niekerk vertel meer oor varkgriep....more34minPlay
June 05, 2019#GROOTtrauma 06 Junie 2019 - Wat is 'n troos doula?Nicci Coertze is 'n gekwalifiseerde doula. Leer meer oor die onbaatsugtelike werk. Ander gaste is Dr Jacques Koning en Dr Jaco van Niekerk....more32minPlay
May 29, 2019#GROOTtrauma 26 Mei 2019 - Wêreld anti tabak bewusmaking en meer oor uitbrand (of Burnout)Dr Jacques Koning en Dr Jaco van Niekerk gesels oor uitbranding by werks plekke (burn out). Dit is ook Internasionale Anti tabak dag....more34minPlay
May 22, 2019#GROOTtrauma 22 Mei 2019 - EpilepsyDr Jaco van Niekerk en Esmaralada Burger kuier in die ateljee en beantwoord vrae oor Epilepsy....more40minPlay
May 15, 2019#GROOTtrauma 15 Mei 2019 - Hipertensie (hoë bloeddruk)Dit is wêreld Hipertensie bewusmakings week en Dr Jaco van Niekerk, Dr Jacques Koning, Esmaralda Burger en Xander Loubser gesels oor die toestand....more39minPlay
April 17, 201917 April 2019 #GROOTtrauma Padveiligheid net voor die paasnaweekXander Loubser (Best Care) en Dr Neville Vlok vertel meer oor padveiligheid oor paasnaweek en meer oor Hemofillie....more34minPlay
April 10, 2019#GROOTtrauma 10 April 2019 Mosambiek fokusMichiel Knoortzen van TUKSEMS gesels oor die nuwe organisasie en JP von Benecke gesels oor sy ervaring in Mozambique en Cholera. Ander gaste is Dr Jaco van Niekerk, Xander Loubser en Dr Jacques Koning....more35minPlay
April 03, 2019#GROOTtrauma 03 April 2019 Dr Henk Swanepoel gesels oor die sielkunde van misdadigersVanaand kuier Dr Henk Swanepoel in die ateljee. Hy is die mede-skrywer van die boek - Sielsiek - Die psige van Suid-Afrika se koelbloedigste misdadigers. Hy verduidelik die verskillende persoonlikheidsversteurings. Xander Loubser (Best Care), Esmaralda Burger en Dr Jaco van Niekerk gesels saam....more44minPlay
March 27, 2019#GROOTtrauma 27 Maart 2019Ons gesels vanaand oor kommunikasie in noodgevalle. Dr Pieter Smal (UP) gesels oor gebare taal en ook die belangrikheid daarvan om die taal aan te leer vir kommunikasie. Dr Jacques Koning gesels oor testosteroon. Dr Jaco van Nieker en Xander Loubser (N.Dip) kuier ook in die ateljee....more35minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.