Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
March 20, 2019#GROOTtrauma 20 Maart 2019 - Prof Tshifularo wat die wêreld se eerste middeloor oorplanting gedoen het geselsProf Tshifularo wat die wêreld se eerste middeloor oorplanting gedoen het gesels oor die nuwe grondverskuiwende tegniek en tegnologie wat hy gebruik. Bietjie later vertel Dr Jaco van Niekerk en Xander Loubser (Best Care) meer oor hoof beserings....more38minPlay
March 13, 2019#GROOTtrauma 13 Maart 2019 Melanoom kankerMackayla Kleynhans kuier in die ateljee om haar storie te deel. Sy is gediagnoseer met melanoma kanker....more33minPlay
March 06, 2019#GROOTtrauma 06 Maart 2019 - Die belangrikheid van inentingDr Terry Marshal kuier vanaand in die ateljee en vertel hoekom dit belangrik is om in te ent. Dr Jacques Koning en Dr Jaco van Niekerk is ook in die atlejee om saam te gesels....more42minPlay
February 28, 2019#GROOTtrauma 27 Feb 2019 - Wêreld Gehoordag & Seldsame siektesProf de Wet van Universiteit Pretoria kuier in die ateljee en gesels oor gehoor gesondheid en later gesels Lelanie van der Merwe oor haar seun se seldsame diagnose. Dr Jacques Koning en Dr Jaco van Niekerk is saam Pieter Cloete in die ateljee....more36minPlay
February 20, 2019#GROOTtrauma 20 Februarie 2019 - HPV (Human papillomavirus)Dr Jacques Koning lei die gesprek oor HPV (Human papillomavirus). Ons gesels oor hoekom dit belangrik is om op 'n jong ouderdom gevaksineer te word om moontlike servikale kanker later te voorkom. Dr Jaco van Niekerk en Pieter Cloete gesels saam....more36minPlay
February 13, 2019#GROOTtrauma 13 Februarie 2019 - Tiener Selfdood bewusmakingDr Henk Swanepoel, 'n kliniese sielkundige is deel van die paneel wat gesels oor tiener selfdood. Wat moet ouers weet? Wat is die gevaar tekens? Waarna moet gekyk word as dit kom by 'n kind se gedrag? Al die vrae en meer word beantwoord. 11 - 18 Februarie 2019 is Tiener Selfdood Bewusmakings week. Vir help, besoek sadag.org....more41minPlay
February 08, 2019#GNV Pieter Cloete gesels met Sumarie JordaanPieter Cloete het met Sumarie Jordaan, 'n 19-jarige student van Belville gesels oor haar liedjie, "Verander jou siening". Die inspirerende liedjie het soos 'n veldbrand versprei op sosiale media. Sumarie vertel waaroor die liedjie gaan en ook haar uitdagings en hoe sy dit oorkom....more8minPlay
February 06, 2019#GROOTtrauma 06 Februarie 2019Ons gesels met Dr Jacobus Benson oor 'n nuwe studie waarmee hy tans besig is om hipertensie (hoë bloedruk) te normaliseer sonder medikasie. Die studie, "Aortic Arch Baroreceptor Stimulation" gaan binne die volgende 2 tot 5 jaar op mense getoets kan word. Dr Jacques Koning, Xander Loubser en Dr Jaco van Niekerk is saam in die ateljee....more36minPlay
February 04, 2019Onderhoud met Francois van RensburgFrancois van Rensburg is nie net 'n geliefde omroeper nie, maar ook 'n bekwame liedjieskrywer en sanger. Pieter Cloete het met hom gesels oor sy nuutste enkelsnit: Fotos van jou....more21minPlay
January 30, 2019#GROOTtrauma 30 Januarie 2019Burgermeester van Tshwane, Solly Msimanga gesels oor Tshwane se EMS-begroting wat gesny is en hoe dit moontlik dienste gaan beinvloed. Ons gesels ook oor Gauteng EMS wat die bestuur van nooddienste in Tshwane voortaan gaan bestuur....more38minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.