Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.... more
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.
August 22, 2018#GROOTtrauma 22 Aug 2018Die program se tema is buik trauma. Hoe lank is jou dermkanaal? Die en ander vrae word beantwoord....more41minPlay
August 15, 2018#GROOTtrauma 15 Augustus 2018In die week se program gesels ons oor spinale beserings en die trauma wat dit meebring. Gaste: Dr Jaco van Niekerk (Direkteur: Med24 Trauma eenheid) & Xander Loubser (Best Care)....more35minPlay
August 08, 2018#GROOTtrauma 08 Aug 2018Die week gesels Dr Jaco van Niekerk en Xander Loubser oor hoofbeserings en Esmaralda Burger vrae ook so paar kern vrae vir die twee. Tommy Louw van Pretoria Crime Prevention Forum (op die app - Zello) gesels oor die belangrikheid van een noodnommer/diens....more34minPlay
August 01, 2018#GROOTtrauma 01 Augustus 2018Vanaand gesels ons (en demonstreer) borskas trauma. Gaan loer gerus na die Facebook Live videos op GROOTfm se Facebookblad. Gaste vanaand: Esmaralda Burger, Xander Loubser (Best Care) en Dr Jaco van Niekerk (Direkteur: Med24 Trauma eenheid)....more37minPlay
July 27, 2018GNV - 27 Julie 2018 - 18:30Goeie Nuus Vrydag storie:Jong kinders se toegang tot die Bybel en 'n verhouding met die Here lê vir Shania-Lee Mayoss (12) na aan die hart en daarom het sy besluit om 'n projek van stapel te stuur om meer kinders in dié opsig te help....more5minPlay
July 25, 2018#GROOTtrauma 25 Julie 2018Irma Schutte (maatskaplikewerker) gesels oor kinder verwaarlosing. Xander Loubser (Best Care) en Dr Jaco van Niekerk gesels meer oor veiligheid mbt swangerskap en bestuur (trauma). Tommy Louw (PCPF - Pretoria Crime Prevention Forum) vertel meer oor die oorlog teen kabeldiefstal en hoe jy kan help....more39minPlay
July 18, 2018#GROOTtrauma 18 Julie 2018Dr Jaco van Niekerk beantwoord ons Facebookvraag: Afbindtoestelle/toernikette om bloeding te stop red ledemate - Waar of Vals. Xander Loubser en Esmaralda Botha wys hoe om bloeding te stop. Ek gesels ook met Matilda Viviër van Pretoria Crime Prevention Forum (PCPF) oor misdaad tendense in en om Pretoria. Gaan loer ook gerus op ons Facebookblad, daar is twee Facebook Live videos van Xander, Jaco en Esmeralda wat visueel verduidelik hoe om bloeding te stop....more32minPlay
July 11, 2018#GROOTtrauma 11 Julie 2018Ons gesels met Prof Corné van Walbeek oor statistieke van 'binge drinking' in Suid-Afrika en Prof Neo Morojele gesels oor hoe om 'binge drinking' in Suid-Afrika aan te spreek. Dr Jaco van Niekerk en Xander Loubser gesels ook oor Dinsdag se vliegtuig ongelukig. Dr van Niekerk deel ook meer van ons inset ATLS (Advanced Trauma Life Support) en die week se onderwerp - Lugweg....more38minPlay
July 04, 2018GROOTtrauma 04 Julie 2018Die week gesels ons oor beroertes, waarna jy moet kyk, wat dit is ens. Xander Loubser van Best Care gee ook raad waarna om te kyk indien iemand 'n moontlike beroerte kry. Dr Jaco van Niekerk deel die week ook meer oor 'triage" van pasiente by 'n ongelukstoneel of ongevalle en die belangrikheid van 'n primêre en sekondêre ondersoek....more36minPlay
June 28, 2018#MyStorieDie week gesels ek met "S" (om haar identiteit te beskerm, het ek haar S-genoem). Sy is 'n sekswerk in Pretoria. Sy vertel van haar jonger dae en hoe sy by sekswerk betrokke geraak het. #MyStorie elke laaste Donderdagaand van die maand, 20:30....more14minPlay
FAQs about #GROOTtrauma:How many episodes does #GROOTtrauma have?The podcast currently has 436 episodes available.