Tydens die maand van liefde, maak GSG van dié geleentheid gebruik om die huwelik meer intens te ondersoek. In die derde deel van ons huweliksreeks, "Intimiteit en..." fokus ons op emosionele intimiteit. Die is 'n boodskap vir almal! Jonk, oud, en getroud.
Boodskap deur Hennie van der Watt
Opgeneem by Gemeente Sonder Grense
17 Februarie 2019
Liedjies:
- Kerry Lee - 'Shut Up en Soen My' - https://www.youtube.com/watch?v=A0DIK...
- Ambiment - The Ambient by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution licence (https://creativecommons.org/licenses/...)
Source: http://incompetech.com/music/royalty-...
Artist: http://incompetech.com/