Februarie is die maand van liefde, en GSG maak van dié geleentheid gebruik om die huwelik meer intens te ondersoek. Die is 'n boodskap vir almal! Jonk, oud, en getroud. In die eerste deel van ons huweliksreeks kyk ons meer na ons verhouding en intimiteit met God.
Boodskap deur Hennie van der Watt
Opgeneem by Gemeente Sonder Grense
3 Februarie 2019
Liedjies:
- Kerry Lee - 'Shut Up en Soen My' - https://www.youtube.com/watch?v=A0DIK...
- Louis Brittz - 'U Liefdes Lied vir My' (Ons Koning Kom)
- Ambiment - The Ambient by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution licence (https://creativecommons.org/licenses/...)
Source: http://incompetech.com/music/royalty-...
Artist: http://incompetech.com/