Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die lewe is maar gaos. Jare lange vriendinne Janke en Marunelle gesels oor die op en af van liefde, vriendskap en lewe. Luister weekliks oor ons stories, ander girlies se stories en lag lekker saam.... more
FAQs about Hallo, Girlie:How many episodes does Hallo, Girlie have?The podcast currently has 26 episodes available.
August 09, 2024Ep 6: Moderne dating vir dummiesAs online dating 'n olimpiese sportsoort was, het ons beslis nou in Parys vir Suid-Afrika uitgedraf. In hierdie ekstra-lang, ekstra-lekker episode praat die girlies oor dating apps en hulle persoonlike ervarings in die onbekende dating-wildernis.Kom luister saam na nog 'n paar goue staaltjies uit Marunelle en Janke se chaotiese wêreld!...more1h 4minPlay
July 30, 2024Ep 5: BF of BFF?In hierdie episode gesels ons oor of meisies tog subtiel die eerste "move" kan maak. Ons deel ook ons raad oor vriendinne wat jou perongeluk vergeet as hulle in 'n verhouding is. En wat doen mens as jou kêrel nie wil hê jy moet mans vriende hê nie?...more40minPlay
July 23, 2024Ep 4 : Op papier is hy perfek, maar...In hierdie week se episode gesels die girlies (Marunelle en Janke) oor hul persoonlike voorkeure wanneer dit by mans se grooming gewoontes kom. Kort mans regtig 'n snor om te score?Net soos 'n tipiese koffie-date met jou bestie verloop, is hierdie episode 'n mengelmoes van onderwerpe. Luister gerus saam!...more34minPlay
July 15, 2024Ep 3 : Katte, honde en spokeAlmal wat op die dating scene is ken die term "ghosting" baie goed. In hierdie week se episode praat die girlies (Janke en Marunelle) oor hul eie ervarings met "ghosters" en ander gediertes....more35minPlay
July 09, 2024Ep 2 : Love at first sight, goue randjie en single in jou 30'sGlo jy in love at first sight? Ons deel ons opinie en gesels ook oor wat om te doen as jou vriendin iets doen waarmee jy nie saamstem nie. Die good, bad and ugly van single wees in jou 30's....more26minPlay
July 02, 2024Ep 1 : Eerste episode en eerste datesDie lewe is maar gaos. Jare lange vriendinne Janke en Marunelle gesels oor die op en af van liefde, vriendskap en lewe. Luister weekliks na ons stories, ander girlies se stories en kom lag lekker saam. ...more32minPlay
FAQs about Hallo, Girlie:How many episodes does Hallo, Girlie have?The podcast currently has 26 episodes available.