Harvester Cederberg Preke

Harvester Cederberg Preke

By Jan OosthuizenReligion & Spirituality
Download on the App Store

Harvester Cederberg Preke episodes

  • Paradoks: Die wonder van Christus in Lyding
    We see the unseen. We subdue by submitting. We win by losing. We are made grand by making ourselves little. We come in first by becoming last. We are honored by being humble. We fill up with God by emptying out ourselves. We become wise by being fools. We possess all things by having nothing. We wax strong by being weak. We find life by losing ourselves in others. We live by dying.
    Paradox is never about two. Paradox is about the conception of a tertium quid, a “third somewhat,” that is born from the coming together of two opposites. True twoness always births threeness.
    the last will be first, and the first last’ (Matt. 20:16) and ‘when I am weak, then I am strong’ (2 Cor. 12:10).
    Examples of theological paradoxes within mainstream Christianity include: the Trinity (the three persons of the Godhead are distinct, and each is fully God, yet there is only one God); the Incarnation (the transcendent, immutable God became a man in space and time); the hypostatic union (Christ is one person with both a divine nature and a human nature, and thus is omniscient and limited in knowledge, omnipresent and limited in location, impeccable yet susceptible to temptation, etc.); and the claim that God has infallible foreknowledge of human free choices. Some traditions within Christianity face their own distinctive paradoxes (e.g., the Reformed teaching that God foreordains all things, yet we are morally responsible for our actions).
    Ps 103:3-4 Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie. Dit is Hy wat al my sonde vergewe,
    wat al my siekte genees, wat my red van die graf en my met liefde en ontferming kroon,
    versus:
    Ps 103:14-16 Hy weet waarvan ons gemaak is, Hy hou dit in gedagte dat ons stof is. Die mens, sy lewensduur is soos dié van gras, soos dié van 'n veldblom wat oopgaan: as die woestynwind daaroor waai, is dit weg en sy plek vir altyd leeg.
    3rd option: Ps 103:17 Maar onverganklik is die liefde van die Here vir dié wat Hom dien, sy trou vir opeenvolgende geslagte,
    Vir gelowiges is sterwe altyd ‘n wins: Phil 1:27; 1 Corinthians 15:55-56 “Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel?”
    As gevolg van ons vrees vir pyn, swaarkry en beproewing vermy ons dit. Daar is egter ‘n wesenlike esensiele positief in die swaarkry, as ons dit kan raaksien en aanvaar. Ons loop met ewige lewe in ons, maar ook met sterwe elke dag.
    Die sterwe van Jesus dra ons altyd saam in ons liggaam, sodat ook die lewe van Jesus sigbaar kan word in ons liggaam. Voortdurend word ons wat lewe, ter wille van Jesus uitgelewer aan die dood, sodat ook in ons sterflike bestaan die lewe van Jesus sigbaar kan word. Dit beteken dat in ons die dood aan die werk is, maar in julle die lewe. Daar staan in die Skrif: “Ek het geglo, daarom het ek gepraat.” Ons het dieselfde Gees wat die geloof wek, en ons glo, daarom praat ons ook. Ons weet immers dat God, wat die Here Jesus uit die dood opgewek het, ons ook saam met Jesus sal opwek en ons saam met julle voor sy troon sal stel. Ons doen dit alles om julle ontwil, sodat die genade van God steeds meer mense kan bereik. Dan word die dankgebede ook meer, en God ontvang die eer. 2 Cor 4:10-15
    2 Corinthians 6:10 as sorrowful, yet always rejoicing; as poor, yet making many rich; as having nothing, and yet possessing all things.
    Die parodoksale lewe wat ons leef in Christus is een van genesing en wonderwerke en tog raak ons soms siek, bonatuurlike voorsiening maar tog is ons beursies soms leeg, wonderlike oorwinnings te midde van ‘n geweldige stryd, ewige lewe in ons harte maar ons almal moet oor stap deur aardse dood.
    Ons lewe hier op aarde is soos sout, maar dit beteken ons is in die sop, die pap, die gereg. Ons spring nie die gebrokenheid men swaar vd wêreld vry nie. Dit beteken ons is in hierdie wêreld maar nie van hierdie wêreld nie.
    Hoe leef ons in hierdie paradox:
    1) Ons troos en hoop in hierdie wêreld is die Heilige Gees wat ons lei. Rom 8:14
    2) Sy genade wat
    36 min
  • Moet asseblief nie probeer om self, self reg te maak nie!
    Mark Twain het gesê dat die kerk bestaan uit goeie mense wat staan voor goeie mense en hulle leer om goeie mense te wees. Dank God dit is nie die waarheid nie, maar wel ‘n perspektief op godsdienspleging. Die ware kerk bestaan nie, om mense net beter te maak nie. Die kerk verkondig Jesus Christus, die algehele transformasie van die mens!
    Die kerk se primêre besigheid is: Transformasie en verandering! Verandering is iets wat ons almal nodig het. Dit is ‘n deurlopende deel van die lewe. VERNADERING IS KONSTANT Met sy konstante vloed vereis die lewe aanpassings vir ons skedules en planne. In wese is verandering die nuwe norm. Die geestelike lewens van mense roep na meer as ligte veranderinge aan die kalender. Hul lewens het transformasie nodig. Die verandering wat mense nodig het, is nie net om ‘n beter mens te wees nie; Dit sou ‘n groot misverstand van verandering en transformasie wees. Die evangelie is groter as eenvoudige moralisme, en mense moet die aard van transformasie verstaan.
    Ware Transformasie is die gelowige ontvang en leef van SY lewe elke dag!
    Ons weet inherent instinktief dat ons moet verander: maar die waarheid is, ons kan nie onsself verander nie.
    Ons is geskape in die Beeld van God, maar sonde het hierdie beeld in ons misvorm. Ons hunker om terug te keer na hierdie beeld soos ‘n verkleurmannetjie altyd terugkeer na sy ware kleur. Die probleem is, ons oorspronklike self is misvorm, en wanneer ons terugkeer na ons mees oorspronklike self, is ons nog steeds nie Christus nie. Ons is in Sy beeld geskape, Hy is ons ware noord, ons mees oorspronklike eerste vorm. Net Hy kan Sy beeld in ons herstel. Afgodery is om God te vervorm volgens ons beeld. Hy wil ons transformeer na Sy beeld!
    Verandering vind plaas omdat jy Sy veranderde lewe in die geloof ontvang het, nie omdat jouself voorgeneem het om ‘n nuwe blaai om te slaan nie:
    Transformasie kom nie uit besluite wat op 1 Januarie gemaak is nie. Dis eerder ‘n herskepping en wedergeboorte wat uit die nuwe lewe in Christus kom. Die verandering wat mense nodig het, is nie in hul omstandighede nie, maar in hulleself. Dit is nie die vermoë om harder te probeer nie, maar om die Lewe van Jesus te leef wat Hy aan ons toevertrou het by ons eerste oorgawe aan Hom in die geloof.
    Transformasie vind plaas nie omdat ons “doen nie”, maar omdat Christus “gedoen het.”
    “Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.” (2 Cor 5:17) Sien die nuut in hierdie vers is nie ‘n proses nie, dis alreeds gedoen! Ons is nuut! Hy het ons in ‘n oomblik nuut gemaak by wedergeboorte!
    Die hart van die Christelike geloof draai om verandering, maar dit draai nie oor ‘n nuwe blaadjie omslaan nie – dit leef ‘n nuwe lewe. Christelike transformasie behels altyd iets wat oud is en verbygaan en iets nuuts wat sy plek inneem. (Col 3:5-15) Ons is beklee met ‘n nuwe mens, ‘n nuwe beeld, ‘n nuwe natuur wat hunker na sy mees oorspronklikste vorm… Jesus Chritsus die beeld van God. (Heb 1:3)
    Hierdie nuwe lewe begin in Christus by God, in HOM. Godsdiens sê: ‘Ek gehoorsaam; daarom word ek aanvaar. “Die Christendom sê:” Ek is aanvaar, daarom gehoorsaam ek.”
    Solomo in al sy wysheid en rykdom kon nie homself verander nie en sien alle pogings as nutteloos en kom uiteidelik tot niks. “Wat krom is, kan nie reguit word nie” (Eccl 1: 12-18) Die feit is, ons kan nie onsself verander nie! Jy kan ook nie jou maat verander nie! Net die skepper kan skepping verander, skepping kan nie skepping verander nie. As God skepping gebruik om verandering te bring is dit ‘n ander saak. Dis dan egter Hy wat nog steeds die verandering werk. (Phil 2:13)
    Nikodemus die fariseër wat verandering en toewyding geleef het, kon nie homself verander nie. SOns kan eenvoudig nie volhou met die reëls en self-bekragtigde pogings en metodes nie. Ons het nie meer reëls nodig nie, maar eerder ‘n nuwe lewe. (Joh 3:3) Reëls kan gedrag verander, maar slegs die evangelie kan nuwe lewe
    46 min
  • Daaglikse Roetine: Ontdek God in die Ordinêre bewegings van jou DAG
    Blessed be the Lord, Who daily loads us with benefits, The God of our salvation! (Ps 68:19)
    "Carpe diem"
    "Remember that you are mortal, so seize the day."
    "enjoy the moment"
    "enjoy, seize, use, make use of"
    ואם לא עכשיו, אימתי 'And if not now, then when?' (Pirkei Avoth 1:14)
    The ability to fast-forward music and movies tempts us to think that we can fast-forward through the parts of our lives that seem boring or too difficult to face. But we really can’t.
    Discover the Rhythms of His Grace Daily!
    31 min
  • Die Magnetiese Polariteit van die Hart

    Changing the Magnetic Polarity of Your Heart

    Human beings have a natural attraction to sin—much like magnets of opposite polarity. In order to overcome, we we must change our spiritual magnetic polarity!

    Have you ever played with magnets? Put the opposite poles of two magnets together and they attract. Put the like poles of two magnets together and they repulse. Put them close enough together with freedom to act independent of all other influences and they spin around and lock together. The same principle applies in our relationship with God.

    TWO LIKE POLES REPULSE ONE ANOTHER. SO DO TWO “HIGHER” INTELLIGENCES.
    If we approach God with the side of us that sees mankind as the most intelligent, creative force in our universe, we are immediately repulsed by God, because we are in essence seeing ourselves as God and cannot allow Him to get close without affecting our self image. As much as God wants to draw close to us, the closer He gets, the stronger the force with which our egos push us away. Therefor for you to serve God, and be drawn to Him we need to submit, deny, surrender, abandon self. Mat 16:24; James 4:6-8

    OPPOSITES ATTRACT - THE POLARITY OF YOUR HEART DETERMINES WHAT YOU DRAW.
    For to everyone who has will more be given, and he will be furnished richly so that he will have an abundance; but from the one who does not have, even what he does have will be taken away. Mat 25:29

    Matt. 13:12; Mark 4:24-25; Luke 8:18; (John 15:2)

    IN THE KINGDOM THIS WORKS IN THE OPPOSITE - POSITIVE ATTRACTS POSITIVE

    Luke 6:38 Give, and it will be given to you: good measure, pressed down, shaken together, and running over will be put into your bosom. For with the same measure that you use, it will be measured back to you.”

    Matthew 7:12 Therefore all things whatsoever ye would that men should do to you, do ye even so to them: for this is the law and the prophets. Luk 6:31 Treat other people with the concern and kindness you would like them to show toward you. This saying has come to be called the Golden Rule.

    CONTINUE IN THE OPPOSITE SPIRIT.
    By doing things in the opposite spirit, you can change the polarity of your adversary. in the opposite spirit
    Romans 12:21 Do not be overcome by evil, but overcome evil with good.
    Romans 16:19 For your obedience has become known to all. Therefore I am glad on your behalf; but I want you to bewise in what is good, and simple concerning evil.
    Luke 6:27-
    Love your enemies
    Do good to those who hate you
    Bless those who curse you
    Pray for those who spitefully use you
    Give to those who asks
    1 Corinthians 4:12-13
    Being reviled we bless
    Being persecuted we endure
    Being defamed (insulted, offended) we entreat (pray)
    Proverbs 15:1 Soft answer turns away wrath
    Luk 17:1-5 Instead of judgement forgiveness
    Matthew 5:25 - agree with your accuser - Instead of accusation repentance
    Mat 16:24-25 Save life you will loose it.

    YOUR INNER WORLD DETERMINES YOUR AUTHORITY IN YOUR OUTER WORLD.
    - Jesus in the storm. The glory of Christ within Col 1:27 Is an magnetic field, that pushes away evil and sin. The polarity of Christ within, exudes darkness.

    In our modern world, the properties that go along with magnetism are well understood. We term a charismatic person as someone with a Magnetic personality. His glory in us, makes our lives attractive and beautiful, giving of a Gold aroma of life to those who are drawn to Him, but a smell of death to those who resists Him. 2 Cor 2:16
    Isa 60:1 glory, chabod (kah-vohd); Strong’s #3519: Weightiness; that which is substantial or heavy; glory, honor, splendor, power, wealth, authority, magnificence, fame, dignity, riches, and excellency. The root of chabod is chabad, “to be heavy, glorious, notable,” or “to be renowned.” In the OT, “heaviness” represented honor and substance, while “lightness”

    31 min
  • Are you carrying a burden or an anointing?

    The anointing is the Spirit of Christ in a corporate meeting.

    Mense gebruik gewitte om mee te oefen en om sterker te word.

    Die pakdiere wat destyds mense se goedere gedra het, kon nie hulself van die las op hul rug bevry nie. Hulle kon nie hul swaar vragte bereik nie, maar hulle was van ander afhanklik om die las te verwyder. Dit geld ook vir ons as ons die gewig van ons emosionele bagasie dra. Ons kan dit nie op ons eie neerlê nie; ook verdwyn dit nie mettertyd nie.

    Ware vryheid is slegs moontlik deur Jesus. Hoekom?
    Omdat ons nie ons laste kan bereik nie en dikwels nie verstaan ​​hoe diep hulle gaan nie. Maar Jesus doen. En Hy ken die perfekte manier om ons heeltemal te genees.

    John 8:36


    - Jesus ry op ’n donkie wat leeg is. Luke 19:30-35
    - Neem my juk op julle en leer van my Matt 11:29-30

    Die disciples word 2x2 uitgestuur met net die nodigste nie om toerusting te neem om iets te gaan doen nie, maar om te gaan wees.

    -Koninkryk van God is binnen jou Luk 17:21
    -Kameel deur die naald van die oog - Daar is nie plek vir al jou bagasse nie

    -Gaan verkoop al jou goed - verloor jou identiteit, die geregtigheid Luk 18:22
    -Alles wat nie vir die Koninkryk aangewend word nie is ’n las

    Wat is ’n las Ps 38:5

    -Dra mekaar se laste - volbreng die wet van Christus Gal 6:2
    -Ondraaglike laste op mensen plaas Luk 11:46
    - Matt 23:4 Hulle bind swaar en ondraaglijke laste op mensen se skouers

    -We have burdened the Lord with our sins Is 43:24

    His BURDEN on us is to clothe people Matt 25:38
    Luk 12:28

    Burdened always represent a lack -
    While clothe is -Identity, lacking nothing (Die volk het geen gebrek gelei in die woestyn nie)

    WHAT TO DO WITH BURDENS?
    -Cast your burdens Ps 55:22
    -Let Him free you Is 58:6
    -Enter His rest Matt 11:28-30
    -He will help you Is 41:13
    -Casting your care 1 Pet 5:6-7
    The lord will support you through your whole life

    When you cast your burdens on the Lord He becomes your burden, your focus

    Act 4:13 You can tell the disciples have spent time with Jesus, not because of the burdens they carry around.

    The anointing breaks the yoke Isa 10:27

    45 min
  • 'n Soomlose Lewe in Christus

    (Joh. 19:23) En toe die soldate Jesus gekruisig het, neem hulle sy klere en maak vier dele, vir elke soldaat ’n deel en die onderkleed; maar die onderkleed was sonder naat, van bo af in een stuk geweef.

    Definisie van naatloos:  Ons praat van ’n roman se naatlose storielyn. Of naatlose, vry vloeiende optrede; ’n naatlose uitvoering. Glad, aaneenlopend, eenvormig in kwaliteit: ’n naatlose samevoeging van kuns en vermaak. Naatloos – volkome konsekwent en samehangend; “die roman se naatlose plot”: samehangend, konsekwent, logies, georden – gekenmerk deur ’n ordelike, logiese en esteties konsekwente verband tussen dele; “’n samehangende argument.”

    Wat estetika (skoonheidsleer) betref, lyk dit asof naatloosheid dui op skoonheid, eenvoud en verfyndheid. ’n Persoon wat ’n lewe in Christus lewe, leef ’n naatlose lewe (Joh. 15:1-15). Jesus se onderkleed dui op hierdie soort lewe! “Laat U Koninkryk kom en U wil geskied” sê dat ons gewillig is om Sy wêreld te weerspieël (Matt. 6:10). ’n Naatlose vloei tussen hemel en aarde.

    Die onderkleed is ’n vervulling van Psalm 22:19. ’n Mens se onderkleed is jou eerste laag klere – teen jou vel. Kledingstukke wat heeltemal sonder nate is, soos die een wat Jesus gedra het, was uniek aan Palestina. Dit is op regopstaande weeframe geweef waar twee stelle vertikale skeringgaring gebruik is, een aan die voor- en een aan die agterkant van ’n dwarshout. Die wewer het sy weefspoel wat die horisontale weefdraad bevat van die voorkant na die agterkant beweeg en so ’n silindriese stuk materiaal geweef. ’n Naatlose kleed was waarskynlik ’n skaars besitting en vir die soldate iets wat hulle begeer het.

    Die feit dat die kledingstuk genoem word, beteken dat Jesus as hoëpriester opgetree het. Die hoëpriester het tydens die Pasga so ’n kleed gedra. Om die waarheid te sê, die priester mag nie sonder die kleed opgetree het nie (Eseg. 44:19). Linne-hoofversiersels moet op hulle hoof wees en linnebroeke moet aan hulle heupe wees; hulle mag hul nie gord met iets wat laat sweet nie (Eseg. 44:18).

    ’n NAATLOSE LEWE IS EEN WAAR:

    • Ons gedagtes, woorde en optrede in lyn is – (Matt. 6:21-22)
    • Daar geen afhokking, kognitiewe dissonansie, kompartemente, begin-en-stop-geestelikheid is nie. Al die dele pas knus in by mekaar en daar is geen wedywering en gestoei vir jou aandag nie. Om sout en lig te wees, is naatlose energie (Matt. 5:13-16).
    • Daar is geen begin en einde nie, geen binne en buite nie. Alles beweeg op ’n kontinuum.

    Die geskenk van regverdigheid maak dit vir ons moontlik om deurentyd vanuit Sy geregtigheid te lewe . . . daarom begin ons altyd in Hom (Matt. 6:33). Sien Alan Platt se boek:

    45 min
  • Identity

    Identiteitsdiefstal is nie net ‘n fisiese probleem of elektroniese misdaad probleem nie, die ‘n wesenlike geestelike krisis! Mense weet nie wie hulle bestem is om te wees nie. Mense maak en vorm hulle eie idee van wie hulle is, en mis sodoende hulle Godgegewe roeping en skeppingsdoel.

    Sonde is identiteitsdiefstal – jy is na God se beeld geskape. Gen 1:27 | Rom 8:29.

    Sonde: “Hamartia” – Verkeerde identiteit (Mike Wood)

    Mense verklap hulle identiteit onbewustelik op vele maniere, soos met bufferplakkers, nommerplate, profielopskrifte en beskrywings op sosiale media. Die manier waarop ons aantrek en ons hare stileer en die besluite wat ons daagliks neem is vooraf bepaal deur ons identiteit soos ons dit sien. Tatoes word gekies om identiteit uit te druk en ’n beeld te vorm: Wie is ek?

    Hoe sal jy jou identiteit beskryf? Wat glo jy oor jouself?

    As jy jouself met een woord moet identifiseer en beskryf, wat sal jy kies: soos met gepersonaliseerde nommerplate. ‘convict’? ‘gangsta’? ‘wild1’? ‘sexymom’? Bufferplakkers soos “Mom’s Taxi”, “Villain” en selfs vloekwoorde word gebruik om die eienaar van die voertuig te beskryf.

    Paulus het die Nuwe-Testamentiese gelowiges aangespreek as geheiligdes, heiliges, (1 Cor. 1:2; Rom. 1:7), gelowiges, geroepenes, medewerkers! Dit lyk makliker om jouself as ’n sondaar, verloorder, mislukking te beskryf eerder as om op te staan en aan jouself te dink as ’n heilige, geheiligde, geroepene. Tog is dit presies wat gebeur wanneer jy ’n navolger van Christus te word. Jou identiteit verander (2 Cor. 5:17). Jy is ’n nuwe skepsel.

    Ons lewens is in Christus verborge

    Ons skeppingsdoel is om soos Christus te wees. (Rom 8:29). Dit is vir die méns onmoontlik om soos Christus te word, maar vir God is alles moontlik. Ons kan nie soos Jesus wees met ons eie krag en vermoë nie. Indien ons dit sou regkry, wil ons as mens verheerlik word. Die ryk jongman het al die vereistes vd wet vervul, maar kon nie die Here gehoorsaam om alles te verkoop en Hom te volg nie. (Matt. 19:26) Ons moet onsself verloën, deur aan Hom gehoorsaam te wees in alles wat Hy ons beveel. (Mat 16:24) Wanneer ons sterf vir die ou self, dan rig Hy ons op in Christus. (Phil 3:10) Ons identiteit is opgesluit in Christus. Want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God (Col. 3:3).. [E]n julle ju

    47 min
  • Apostoliese Mandaat Van Die Kerk

    Mense is moeg vir kerk, waar die bestaan van kerk sentreer om mense gelukkig te hou binne die kerk. Mense soek ‘n missie, ‘n meer sinvolle rede vir bestaan. Sommige bedieninge wil nie sê hulle is ‘n kerk nie, want die konnektasie herrinner hulle aan die organisasies en sisteme van ‘n mens. Jy kan egter nie die Bybelse riglyne en bloudruk vir kerk gebruik en daarvolgens leef en handel as jy nie sê jy is kerk nie. Nie alle kerke wat hulleself kerk noem is waarlik kerk nie.

    Ons moet oppas dat die valse kerk nie die woord, en begrip van kerk van die ware kerk beroof nie. Deur die geloof sê ons, ons is kerk! Die kerk wat Jesus bou. Ons verantwoordelikheid is nie om kerke te bou nie, ons verantwoordelikheid is om die koninkryk te vestig hier op aarde soos wat die in die hemel is, dan sal Jesus selfs sy kerk bou. Mat 16:18

    Dit is ons roeping: soos Jesus ons geleer het in sy apostoliese gebed. laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; (Mt 6:10). Later Stuur Jesus sy dissipels om dieselfde te gaan doen wat Hy gedoen het. En gaan preek en sê: Die koninkryk van die hemele het naby gekom. (Mt 10:7)
    Die koninkryke van die wêreld het die eiendom van onse Here geword en van sy Christus, en Hy sal as Koning heers tot in alle ewigheid. (Re 11:15)

    17 min

About Harvester Cederberg Preke

From the publisher's feed

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)