Hier's die Ding

Hier's die Ding

By Heinrich Hattingh & Willem van StadenSociety & CultureSportsMusic
Download on the App Store

All Hier's die Ding episodes

  • Hier's die Ding oor Vokkies (my blah)

    Send us Fan Mail

    Ons gesels met Jacques en Wedrich, die dinamiese pa en seun span van Vokkies biltong, en hulle vertel ons hoe 'n grapperige stokperdjie ontaard het in een van die grootste biltongbesighede in die land.

    1 hr 40 min
  • Hier's die Ding oor Die Belly Restaurant Groep

    Send us Fan Mail

    Ons gesels met Neil en Anuschka oor hul restaurant groep en betree bietjie 'n nuwe veld vir Hier's die Ding. Hulle vertel ons van sjefskool, resataurant bestuur en leer ons ook 'n paar interessante goedjies wat kosmaak betref.

    1 hr 36 min
  • Hier's Die Ding oor Hunter Kennedy

    Send us Fan Mail

    Ons gesels met Hunter oor sy rol in die vele bands waarin hy al betrokke was met 'n spesifieke fokus op Aking, Die Heuwels Fantasties en natuurlik Fokofpolisiekar. Ons vra hom ook uit oor sy skryfproses en kry sy insae oor die huidige toestand van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.

    2 hr 7 min
  • Hier's Die Ding oor Basson Laubscher

    Send us Fan Mail

    Ons gesels met Basson deur sy hele loopbaan, met spesifieke fokus op die lewe van 'n vryskut musikant, die verskil tussen musiek in Suid-Afrika en die buiteland en dan natuurlik soos altyd is daar tyd vir bietjie Zinkplaat.

    1 hr 47 min
  • Hier's Die Ding oor Deon Meyer

    Send us Fan Mail

    Ons gesels met Deon oor die lang pad wat hy gestap het voordat hy 'n voltydse skrywer geraak het, die interessante plekke waar hy sukses bevind het en dan ook die fynere aspekte van sy skryfproses.

    1 hr 35 min