
Sign up to save your podcasts
Or


Markus gebruik twee getuienisse van blinde genesings, om paralel te trek tussen die dissipels se blindheid. Luister hoe Jan dit verduidelik en relevant maak tot ons.
Sy Woord dra krag en is lewe. Roux herinner ons daaraan om Sy Woord deel te maak van ons daaglikse lewe.
Jan unpacked four I Am statements that Jesus made in John8. Come join the journey
Jan gesels met ons oor die significance van die “I AM” verklaring en hoe die 10 plae ‘n direkte aanslag was teen die gode van Egipte.
‘n Hoofstuk is nie die hele storie nie. Soms moet ons onself herinner dat hoofstuk 23 net om die draai is.
Çinar talks to us about the challenges of living in a Muslim nations as a follower of Jesus.
We had the privilege of hosting one of our dear friends from Eurasia and were so blessed by his testimonies and encouragement.