
Sign up to save your podcasts
Or


Jan gesels met ons oor die mensdom van Jesus en hoe dit ons vry maak van ongesonde verwagtings.
Jan talks to us about the Temple cleansing and goes behind the scenes into why the Disciples remembered this scripture - Zeal for your house consumes me.
Jan gesels met ons oor hoe ons intimiteit met Jesus meer openbaring ontsluit.
God gee vir ons elkeen ‘n amazing uitnodiging: “draw near”. Luister na hoe Simi oor hierdie uitnodiging gesels.
Everyone of us have been forgiven, but how does this affect the way we worship?
Pierre gesels met ons oor hoe belangrik dit is om te leef met ‘n doel en kom herinner ons aan ons ware eindbestemming.
Roux gesels met ons oor die uitnodiging van die binnekamer en die voordele wat daarin lê.
Die Bybel gee vir ons klein stukkies informasie oor wat in die hemele gebeur het die oomblik na Jesus se hemelvaart, luister na hoe Jan hierdie waarhede deel oor Jesus se triomftog.
Johannes die doper maak een van die kragtigste verklarings in Johannes 1:29. Jan gesels met ons oor hoe hierdie uitnodig om te kyk steeds staan.