Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi):How many episodes does Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi) have?The podcast currently has 188 episodes available.
April 16, 2017Hoe verklaar jy dit?Hoe weet voëls waar om kos te vind? Watter spore oor die vroegste mense is reeds in Suid-Afrika gevind? En wat veroorsaak velletsels op walvisse?...more28minPlay
April 09, 2017Hoe verklaar jy dit?Hoekom is klippe in waterstrome so glad? Wat laat 'n ringnekpapegaai 'n Nooienshaarboom opvreet? En wat is die impliksasie van die nuwe klassifikasie van dinousouriërs?...more27minPlay
April 02, 2017Hoe verklaar jy dit?Waarom is plaasbotter harder as margarien? Watter invloed het die stadsomgewing op wilde diere se gedrag? En hoekom suig bosluise aan die onderkant van 'n skilpad se dop vas en nie aan sy bene nie?...more27minPlay
March 26, 2017Hoe verklaar jy dit?Wat is die voedingswaarde van kos wat in 'n mikrogolfoond gaar gemaak is? Hoe kry 'n geitjie sy voete los as hy teen 'n vertikale oppervlak beweeg? En het diere individuele persoonlikhede, of is hulle gedrag aangeleer?...more24minPlay
March 19, 2017Hoe verklaar jy dit?Het die heelal 'n uiteinde, en wat sal 'n mens sien as jy daar sou uitkom? Hoe ver kan die kommandowurm-mot vlieg om die plaag so vinnig uit Suid-Afrika se noordelike buurlande oor Noordwes en Limpopo te laat versprei? Watter soort geitjie lê haar eiers in 'n gat in 'n metaalhek, en hoekom is daar so baie eiers dat sommige selfs uitval?...more28minPlay
March 12, 2017Hoe verklaar jy dit?As daar geen slange in Nieu-Seeland is nie, is giftige slange dan hoegenaamd nodig in 'n ekostelsel? Hoekom word daar sedert 1972 gereeld 'n skrikkelsekonde by die wêreld se tydhouding gevoeg? En hoekom bloei daar slegs gom uit een doringboom in 'n groep doringbome?...more25minPlay
March 05, 2017Hoe verklaar jy dit?Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees op Stellenbosch....more56minPlay
February 26, 2017Hoe verklaar jy dit?Wat veroorsaak die lig van die Noorder- en Suiderligte? Wat het van Mars se atmosfeer geword? Hoekom is boorgatwater skoon en nie modderig nie? En hoekom verswak 'n vlak boorgat se waterlewering na 'n hewige donderstorm?...more24minPlay
February 19, 2017Hoe verklaar jy dit?Watter proses word gevolg om vegvliegtuie feitlik onsigbaar vir radar te maak? Is die geskiedenis van die ontdekking van oermense in Suid-Afrika al volledig geboekstaaf? En hoe het die eienaardige bultjies rondom die heuwels tussen Calvinia en Sutherland ontstaan?...more26minPlay
February 12, 2017Hoe verklaar jy dit?Hoekom hoor 'n mens nooit van hartkanker nie? Langs die Kaapse weskus word 'n muis aangetref met blare op sy rug? Wat is die rede hiervoor? En hoe word die blaassprinkaan se geluid geproduseer?...more26minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi):How many episodes does Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi) have?The podcast currently has 188 episodes available.