Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Why so serious? Die gebruik van humor, ironie en oordrewing of bespotting om onnoselheid en belaglikheid uit te wys, veral in verwysing na politiek en ander aktuele gebeure. 'n Podcast deur Stix Gevaa... more
FAQs about Hoe was jou naweek? met Stix:How many episodes does Hoe was jou naweek? met Stix have?The podcast currently has 38 episodes available.
July 01, 2020Hoe was jou naweek? met Stix 01/07/2020Die week noem Stix al die heavy goed waaroor hy nie wil praat nie. Daar word geloer na koerantopskrifte en dan word dinge heavy voor daar gepraat word oor hoekom Stix nie meer die Vrydag Bederf en Stoute Boudjies op gevaaalik.com het nie....more46minPlay
June 25, 2020Hoe was jou naweek? met Stix 25/06/2020In die week vertel Stix 'n storie uit sy verlede in Londen waaroor hy onlangs weer gedink het, en hy praat oor die vertraagde issue in die Suid-Afrikaanse gaming community waar rassisme en vuil woorde tans die hoof onderwerp van gesprek is....more31minPlay
June 17, 2020Hoe was jou naweek? met Stix 17/06/202In die week se episode praat Stix oor Run The Jewels, Social Media en die idee van Momento Mori....more33minPlay
June 08, 2020Hoe was jou naweek? 08/06/2020In die week se episode praat Stix oor hoe gevaaalik.com gaan verander. Sponsors: https://gevaaalik.com/capeape https://www.komedieshop.com/collections/gevaaalik-com-merch...more43minPlay
February 07, 2020Hoe was jou naweek? 2020-02-04Die week praat ek oor Valenteinsdag, trolle en thin-privilege en die "Hoe was jou naweek?" podcast met my Stix, drop alweer op 'n Vrydag!Sponsors:Koop 'n GVLK Hempie: http://bit.ly/KGVLKMerchKoop vir jouself boom-sade: http://bit.ly/CapeApeCannabis Seeds...more30minPlay
January 31, 2020Hoe was jou naweek? 2020-01-27Die eerste episode van die nuwe jaar. Die jaar podcast ons op Vrydae, wat dink julle? Gee my bietjie meer tyd om my eende in 'n ry te kry. Die week praat ek oor creativity en dinge doen.Sponsors: Koop 'n GVLK Hempie: http://bit.ly/KGVLKMerchKoop vir jouself boom-sade: http://bit.ly/CapeApeCannabis Seeds...more27minPlay
December 13, 2019Hoe was jou naweek? 2019-12-13DIe week praat Stix natuurlik oor die weer, want alles is nat. Daar word ook gepraat oor Facebook safety check-ins oor die Centurion/Pretoria "vloede" en dan natuurlik die storie van my retro horlosie.Sponsors:Koop 'n GVLK Hempie: http://bit.ly/KGVLKMerchKoop vir jouself boom-sade: http://bit.ly/CapeApe...more37minPlay
December 04, 2019Hoe was jou naweek? 2019-11-02In die week se episode word daar gepraat oor "perineum sunning" a.k.a jou hol blootstel aan direkte sonlig. Daar word ook gepraat oor die feit dat jy nou 'n "postman" 'n "post person" moet noem....more26minPlay
November 26, 2019Hoe was jou naweek? 2019-11-25Jy het gedink tafel tennis is net 'n game, ne? Wel, in die week se "Hoe was jou naweek?" Afrikaanse podcast verduidelik Stix aan jou dat tafel tennis eintlik baie ernstig is, en hy deel ook die staaltjie van gaan om sy tafel tennis bat/paddle/rakket te koop. Daar word ook vinnig geraak op hoe ouers kinders opfok deur vir hulle alles te gee wat hulle wil hê....more28minPlay
November 19, 2019Hoe was jou naweek? 2019-11-19Stix vrae die belangrike vrae, soos word jy meer hoog as jy die trek van 'n joint in hou vir langer? Daar word ook vinnig gepraat oor die kort trip na Knysna van die naweek en Kulula se uselessness....more32minPlay
FAQs about Hoe was jou naweek? met Stix:How many episodes does Hoe was jou naweek? met Stix have?The podcast currently has 38 episodes available.