Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
“Hoor hier” is Maroela Media se oudioreeks met 52 voorlesings van Lizz Meiring se gunstelingrubrieke. Die reeks word moontlik gemaak deur die finansiële steun van Afrikaans.com en word tegnies versorg... more
FAQs about Hoor hier:How many episodes does Hoor hier have?The podcast currently has 56 episodes available.
October 27, 2022‘Talente’Luister hier na Lizz Meiring se rubriek oor haar bewondering vir ander mense se talente....more6minPlay
October 20, 2022‘Op soek na die tannie’“Min dinge jaag my so op hol soos wanneer my intelligensie onderskat word.”...more6minPlay
October 13, 2022‘Stopwoorde’“Stopwoorde is die taalterroriste. Dit is daai woorde wat ons inglip om ʼn onvoltooide of onvolledige sin of gedagte toe te stop.”...more7minPlay
October 06, 2022‘Die MSG-blues’“Deesdae ly almal aan kosallergieë. Dit is die splinternuwe status, soos destyds se Volvo’s en pilates.”...more7minPlay
September 28, 2022‘Streng privaat’“Daar is sake waaroor ek nie nuuskierig is nie.” Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor dinge wat eerder onvertel moet bly....more6minPlay
September 22, 2022‘Mooi woordjies’“Afrikaanse mense loop versigtig om hulle verbale uitings. Ons is effe kwaad, ʼn bietjie ontsteld, ietwat teleurgesteld, half hartseer. Hoekom?”...more5minPlay
September 15, 2022‘Bagasie’“Ek leef uit daardie tasse; trouens, ek voel kaal sonder ʼn tas of ʼn oorlaaide handsak wat ek gewillig agter my aan sleep.”...more5minPlay
September 08, 2022‘Blomtyd’“Ek wil net my liggroen vingers een graad donker hê.” Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor haar tuinmaakvernuf en die kursus oor noodsaaklike tuinwenke wat sy bygewoon het....more6minPlay
September 01, 2022‘Dans vir Grace’“Elke jaar as die lente en vernuwing aanbreek dink ek aan Grace.”...more5minPlay
August 18, 2022‘Kattekwaad’In “Kattekwaad” is Lizz Meiring se kat Mieks aan die woord. Hy reken daar is ʼn hele paar goed wat vroue doen wat nie sin maak nie....more6minPlay
FAQs about Hoor hier:How many episodes does Hoor hier have?The podcast currently has 56 episodes available.