huiDIG

huiDIG

By HuidigArts
Download on the App Store

huiDIG episodes

  • Episode 24 - Hoe publiseer ek gedigte? - Deborah Steinmair
    Indien jy self skryf en nuuskierig is oor die publikasie proses is hierdie die episode vir jou! HUI-DIG gesels met Deborah Steinmair, gepubliseerde digter en bekroonde prosaskrywer, oor haar redakteursrol by Protea Boekhuis. As skrywer kyk Deborah deur 'n unieke lens na publikasie.

    Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:

    Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
    YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
    Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
    Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
    20 min
  • Episode 23 - Gedigte wat wag vir die reën
    In die woorde van Glasklas: "Die hoog tyd vir 'n donderstorm uitbarsting..."

    In die afwagting vir lente reën in Pretoria lees Michelle en Brigitte gedigte wat wag vir die reën. Luister hoe Antjie Krog, Henning Pieterse, Charl-Pierre Naudé, Wilma Stokenström en Breyten Breytenbach oor die saak dink.

    Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:

    Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
    YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
    Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
    Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
    33 min
  • Episode 22 - Digters van Dis Net Jy: Arno Welgemoed
    HUI-DIG gesels hierdie week met die persoon agter die Dis Net Jy gedigte app, Arno Welgemoed. Op die app post digters, bekend en onbekend, gedigte soos gier gier hul beetpak. Soek 'Dis Net Jy' in jou app-store en word deel van die gesprek.

    Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:

    Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
    YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
    Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
    Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
    35 min
  • Episode 21 - Gedigte wat student is
    Vier HUI-DIG se 21ste episode met gedigte wat oor studentwees handel. Luister na gedigte van gevestigte digters soos Daniel Hugo en Loftus Marias en na opgekomde digter se gedagtes oor studentwees soos Elodi Troski en Hardus Engelbrecht.

    Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:

    Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
    YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
    Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
    Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
    36 min
  • Episode 20 - Digter wat Almero Welgemoed is
    Kom wees 'n vlieg op die muur op 'n HUI-DIG koffie-afspraak met digter, skrywer en sanger Almero Welgemoed. Luister na gedigte soos voorgelees deur Almero met Johannesburg in die agtergrond.

    Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:

    Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
    YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
    Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
    Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
    44 min
  • Episode 15 - Gedigte wat brand
    Harte, hout en hekse brand - en nou kan jy ook. Kom brand saam met Huidig se nuutste episode, gedigte wat brand.

    Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:
    37 min

About huiDIG

From the publisher's feed

huiDIG is 'n potgooi waar twee regstudente die Afrikaanse poësie verken. Afrikaanse digkuns, oud en nuut, word in die konteks van vandag geplaas in hierdie lighartige verkenning van die betowerende…