Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Huisgenoot se klets-podcast waar ons elke week gesels oor iets en alles - van sport, bekendes, en vermaak tot nuus.... more
FAQs about Huisgenoot: Kom ons praat:How many episodes does Huisgenoot: Kom ons praat have?The podcast currently has 7 episodes available.
July 25, 2024Episode 7 - Carli OosthuizenOns gesels met Huisgenoot Mej. Tiener 2024 se wenner, Carli Oosthuizen....more16minPlay
April 12, 2024Episode 6: Mej. TienerJy kan nou stem vir die volgende Huisgenoot Mej. Tiener, maar wie is die top 10? Ons gesels met Charlea Sieberhagen-Grey oor hoe die kompetisie werk, wie die finaliste is en hoe jy ook kan wen net deur te stem....more17minPlay
December 08, 2023Episode 5: Smaakmaker-toekenningsOns gesels met Kayla Alexander oor TikTok in Suid-Afrika en Netwerk24 en Huisgenoot se nuwe Smaakmakers-toekennings....more21minPlay
October 27, 2023Episode 4: Afrigter Matthew ProudfootOns gesels met Matthew Proudfoot, voormalige hulp-afrigter van die Springbok-span wat in 2019 die troefee huis toe gebring het....more37minPlay
October 10, 2023Episode 3: Radio Raps se Rikus de BeerOns gesels met Rikus de Beer van Toks & Tjops en Radio Raps oor die Wêreldbeker, asook sy voorspellings vir die naweek....more32minPlay
October 06, 2023Episode 2: Rugby en kleurblindheidDie Springbokke se groenblou weg-trui was die teiken van verskeie aanlyn grappies die afgelope paar weke. Ons sien egter die Springbokke ál meer in dié trui speel as gewoonlik ná nuwe regulasies ingebring is om die spel meer toeganklik te maak vir mense met kleurblindheid. In hierdie week se episode van Huisgenoot se Kom ons praat rugby-podcast gesels ons met Philip Schalekamp, 'n Bok-ondersteuner en opnemer van Langebaan. Philip is ook kleurblind en ons praat oor hoe die nuwe truie dit beïnvloed....more27minPlay
September 21, 2023Episode 1: Die ware "Bomb Squad" - die vroue agter die BokkeOns gesels met Roxanne Mooneys oor die vroue, verloofdes en meisies van die spelers wat tans ons land by die Rugby Wêreldbeker verteenwoordig....more30minPlay
FAQs about Huisgenoot: Kom ons praat:How many episodes does Huisgenoot: Kom ons praat have?The podcast currently has 7 episodes available.