Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou huwelik maak saak! Luister na ons versameling van radio onderhoude, artikels en ander prettige opnames en belê in jou huwelik.... more
FAQs about INTIEM Huwelik:How many episodes does INTIEM Huwelik have?The podcast currently has 32 episodes available.
September 26, 2019Radio: Bring weer die opwinding in jou huwelik terugOns gesels by Radio Kansel oor ons tema vir September: Wees Opwindend! (more…)...more6minPlay
September 19, 2019Radio: Die A-Z van ‘n asemrowende huwelikOns gesels by Pretoria FM oor die Die A-Z van ‘n asemrowende huwelik. (more…)...more6minPlay
August 20, 2019(Radio) Hoe help ek?Moet ons ‘n ander huwelik in nood help? Waar trek ‘n mens nie lyn? Moet ek? Mag ek? Kan ek? Luister saam! (more…)...more6minPlay
July 16, 2019Radio: Bly voor die krisis…Ons gesels by GROOT FM oor hoe paartjies slaggereed kan wees en voor die krisis kan bly! (more…)...more14minPlay
July 11, 2019Radio: Groot planne vir SA Huweliksweek!Jy hoef nie bekend te wees om ‘n verskil te maak nie…Ons gesels by Pretoria FM oor SA Huweliksweek 2019!Vir meer inligting besoek gerus www.sahuweliksweek.co.za vir meer inligting!...more6minPlay
May 30, 2019Luister saam: Die goeie keuses wat gelukkige paartjies maakOns het by GROOT FM gaan kuier en gesels oor die 9 keuses wat gelukkige paartjies maak! Luister saam....more9minPlay
May 28, 2019Luister saam: Wat om te maak as jou vriendin se huwelik beter lyk…Ons sien op sosiale media orals gelukkige paartjies, maar wat steek agter daai prentjie weg? (more…)...more7minPlay
May 21, 2019Waar vind jy jou vreugde?Ons gesels by Pretoria FM oor vreugde in die huwelik!...more5minPlay
May 09, 2019Die regte vrae om jou maat te vra…Ons vra elke dag vir ons maat “Hoe was jou dag? of “Hoe gaan dit?” en ons kry gewoonlik dieselfde antwoord “Goed”, “Sleg”, “Help nie om te kla nie”. (more…)...more6minPlay
April 27, 2019Wat om NIE te sê nie!GROOT FM het vir hul luisteraars gevra wat die een ding is wat jy nie vir jou vrou/man moet sê nie… Luister saam!...more37minPlay
FAQs about INTIEM Huwelik:How many episodes does INTIEM Huwelik have?The podcast currently has 32 episodes available.