Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou huwelik maak saak! Luister na ons versameling van radio onderhoude, artikels en ander prettige opnames en belê in jou huwelik.... more
FAQs about INTIEM Huwelik:How many episodes does INTIEM Huwelik have?The podcast currently has 32 episodes available.
April 26, 2019Die suurstof in jou huwelik…Die suurstof in jou huwelik is kommunikasie. As paartjies moet julle leer om te praat, maar soms kan jou woorde ook seer maak. Ons gesels by Pretoria FM oor die 6 woordrampe in jou huwelik. Luister saam....more6minPlay
March 31, 2019Luister saam: Berei jouself voor vir die enorme veranderingVerloofde paarjties besef dikwels nie watter veranderinge gaan plaas vind wanneer hulle eers getroud is nie… Charles van Onselen help jou om geestelik voor te berei vir hierdie enorme verandering. Luister saam!...more6minPlay
March 26, 2019Luister saam: ‘n Man wat verdwaal…Hoekom jy as man nie wil erken dat jy verdwaal het nie en wat om te maak wanneer jy in jou huwelik begin verdwaal. Charles van Onselen vertel jou meer!...more8minPlay
March 25, 2019Radio Onderhoud: Hoe berei jy voor vir die leenes-sindroom?Is jy bang vir die leenes-sindroom? Wat gaan gebeur wanneer jou kinders uittrek en dit is net jy en jou maat? So hoe berei jy voor vir hierdie seisoen? Luister saam!...more15minPlay
January 31, 2019Luister saam: Hoe om die Woord as my bloudruk in my huwelik te gebruikHoe ‘n staptog Charles van Onselen laat besef het wat dit beteken hoe om ‘n kampioen in jou huwelik te wees. (more…)...more8minPlay
January 17, 2019Luister saam: Maar hoe weet jy dat jy weet, dat jy weet?Charles van Onselen gesels met verloofdes en gesels oor wat om te verwag – luister lekker saam! (more…)...more7minPlay
November 16, 2018Radio: Moenie ophou om herinneringe te skep nie!Aan die einde van die jaar is dit goed om te kyk wat julle alles saam deurgemaak het. Nostalgie bring jou by dankbaarheid uit en ‘n dankbare hart is ‘n goeie hart… Luister saam!...more7minPlay
November 14, 2018Radio: Skep herinneringe vandag vir die toekomsOns moet nie ons oog van die toekoms af haal nie, maar ons moet terug kyk en uit die verlede leer en ook kyk net HOE ver ons al gekom het!Luister saam en kyk terug na die herinneringe en ook hoe jy vandag herinneringe vir die toekoms kan skep....more5minPlay
November 05, 2018Radio: Die gevaartekens waarvoor jy moet uitkykHoe weet jy wanneer jou huwelik intimiteit verloor? Ons gesels by GROOT FM oor die gevaartekens waarvoor elke paartjie moet uitkyk. Luister saam ...more17minPlay
October 22, 2018Radio: Wanneer raak te veel tyd weg van mekaar gevaarlik raak?“Die huwelik is naby aan ons hart. Die Here is naby aan ons hart.” Liezel van der Merwe, stigter van INTIEM. Ons gesels saam met Radio Cape Pulpit oor ons hart vir huwelik en hoe om intimiteit in jou huwelik te kweek....more10minPlay
FAQs about INTIEM Huwelik:How many episodes does INTIEM Huwelik have?The podcast currently has 32 episodes available.