Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
November 28, 2022Meditasie: 'Ge - Lui - de' saam met FriedaMeditasie: 'Ge - Lui - de' saam met Frieda by InVia Gemeente...more9minPlay
November 28, 2022Wawyd Wakker: Hoop deur Pierre du Plessis / 27 Nov 2022Wawyd Wakker: Hoop27 November 2022Preek deur Pierre du PlessisBaie dankie vir almal se bydraes tot ons gemeenskap. Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more22minPlay
November 21, 2022Oordenking: 'Human + Being' saam met FriedaOordenking: 'Human + Being' saam met Frieda by InVia Gemeente...more9minPlay
November 14, 2022Maak Jesus Vry... met Johan GeyserJohan gesels oor die moeilike gelykenis waar God aanbeveel dat bome wat nie vrug dra nie, moet uitgekap word (Lukas 13:6-9). Van watter vrug sou Jesus praat? Wanneer dra ek genoeg vrug om deur die byl gespaar te word? Is dit regtig God wat so ongenaakbaar moralisaties word? Of, lê daar iets verskuild in die gelykenis wat ons nooi na die liefde van God waar vrug dra eerder ‘n byproduk word van ons liefde vir God?...more26minPlay
November 14, 2022Oordenking: Krag In Die Chaos saam met FriedaOordenking: Krag In Die Chaos saam met Frieda by InVia Gemeente...more8minPlay
November 14, 2022Happy Hour: Karmanade deur Frieda van den Heever / 13 Nov 2022Happy Hour: Karmanade 13 November 2022Preek deur Frieda van den HeeverBaie dankie vir almal wat steeds bydra!Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more25minPlay
November 07, 2022Jesus: weg of Weg? deur Frieda van den HeeverHierdie boodskap is deel van ons reeks "Maak Jesus Vry As..."....more19minPlay
November 07, 2022I Deny The Resurrection - pierreI Deny The Resurrection - pierre by InVia Gemeente...more10minPlay
November 07, 2022Allesiele Dag deur Pierre du Plessis // 6 Nov 2022Allesiele Dag 6 November 2022Preek deur Pierre du PlessisBaie dankie vir almal wat steeds bydra!Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more29minPlay
October 31, 2022Maak Jesus Vry As... Teenwoordigheid deur Theo Geyser"Ek (Theo) is nie verbaas dat Jesus sy dissipels moes vra: “Maar wie sê julle is Ek?”, want wat ons baie keer van Jesus sê, is nie wie Jesus is nie. In die volgende reeks gaan ons gesels oor hoe om Jesus vry te maak van ons eie voorveronderstellings en konstrukte. Meister Eckhardt het mense so leer bid: “God rid me of God”, waarmee hy bedoel dat ons ook erns moet maak met ons eie afleidings en idees oor God. Soms keer dit ons om God werklik te kan beleef."...more16minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.