Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
October 31, 2022Oordenking: Genade Ongeforseerd saam met FriedaOordenking: Genade Ongeforseerd saam met Frieda by InVia Gemeente...more8minPlay
October 31, 2022Rus... kan mens dit eet? deur Frieda van den Heever / 30 Okt 2022Rus... kan mens dit eet? 30 Oktober 2022Preek en liturgie deur Frieda van den HeeverBaie dankie vir almal wat steeds bydra!Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more32minPlay
October 24, 2022Exit: Met 'n Braambos met Theo Geyser"Stay always within the boundaries where God’s love can reach and bless you. Wait patiently for the eternal life that our Lord Jesus Christ in his mercy is going to give you." Jude 1:21 TLB...more16minPlay
October 24, 2022Oordenking: en-JOY saam met FriedaOordenking: en-JOY saam met Frieda by InVia Gemeente...more9minPlay
October 24, 2022Hier vir ‘n rede: ‘n Gesprek oor roeping deur Ds Marina Strydom // 23 Okt 2022Hier vir ‘n rede: ‘n Gesprek oor roeping23 Oktober 2023Preek deur Ds Marina StrydomBaie, baie dankie vir almal wat getrou aanhou om ons te ondersteun!Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more29minPlay
October 18, 2022Oordenking: 'Hoeveel Te Meer' saam met PierreOordenking: 'Hoeveel Te Meer' saam met Pierre by InVia Gemeente...more7minPlay
October 18, 2022EXIT: Na Die Woestyn deur Frieda van den Heever"Ek weet (voor my siel) my siel is aan God verkleef, maar om te sterf aan al my illusies is ongemaklik, selfs seer. Daar’s ‘n skrif wat sê: “En jy moet dink aan die hele pad waarlangs die Here jou God jou nou veertig jaar lank in die woestyn gelei het tot jou verootmoediging en beproewing, om te weet wat in jou hart is.' "...more19minPlay
October 17, 2022Ons geloof sit in ons lywe deur Ds Louis van der Riet / 16 Okt 2022Ons geloof sit in ons lywe16 Oktober 2022Preek deur Ds Louis van der RietSkriflesing: Psalm 139Dankie vir almal wat ons as gemeenskap ondersteun - finansieël en op ander maniere!Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more25minPlay
October 10, 2022EXIT: Met Rigting deur Theo Geyser"Ek is geleer dat die Here ‘n roeping vir almal het. Jy kan dit nie sommer vir jouself kies nie, dis God-gegewe. Ons taak in hierdie lewe is dan om dit te ontdek, selfs al moet jy jou eie drome prysgee. Om hierdie belangrike taak te ignoreer, en ontrou aan jou roeping te wees, kan jou baie pyn in hierdie lewe kos. Daar is iets belangrik in hierdie gedagtegang, maar vra ook na ‘n kritiese refleksie."...more16minPlay
October 10, 2022Die Melaatse Samaritaan deur Johan Beukes / 9 Okt 2022Die Melaatse Samaritaan9 Oktober 2022Preek deur Johan BeukesSuper dankie vir almal wat gee!Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more33minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.